My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

February 7th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Ek het soveel fun gehad met hierdie twee. Hulle is mense-mense wat MAL is oor mekaar en nie skaam is om dit te wys nie.

Ezanne en Jacques, geniet julle kiekies!!!! Dit was vir my ‘n heerlike voorreg om daar te kon wees op julle trou-dag!

Venue: Kleine Valleij

Hare en grimering: Sebastine Pepler


let me know what you think

  • Lizka
    February 7th, 20117:22 am

    Wow wie kan beter die Fun en lag van die troue vasvang. Wow lizelle weer een van DIE bestes… Jy lyk awsome sus.

  • Sonya Olivier
    February 7th, 201110:30 am

    BEAUTIFUL, Lizelle… ek verstom my net altyd aan die spontaniteit wat jy vasvang.. LOVE die wasdraad pic en die scooter pic.. so fun.. Vraag: (of is dit staatsgeheim?) – Wat is jou gunsteling lense?

  • lizelle
    February 7th, 201111:41 am

    Hi sonya!
    baie dankie vir die comment! En geen geheim!
    EK het 4 lense:
    50mm f1.2 (baie lank met f1.4 geshoot, hom ook gelove)
    24-70 f2.8
    70-200 f2.8
    nuutste lens: 100mm macro f2.8

    Hoop dit help! ***

  • Marionette
    February 7th, 201110:36 am

    Looooooooooooooove die heel eerste wasgoedlyn foto en die Passion For Freshness foto!! :) Stunning soos altyd!!

  • michelle
    February 7th, 201110:38 am

    hOt fotos lizeLLe!!! jy mag maar.. :)..love die manier hoe jy als saamgestel en die fun(soos jy se) vasgevang het! whooooop!

  • […] This post was mentioned on Twitter by Kim Hawkins, Lizelle Lotter. Lizelle Lotter said: Fun, laughing couple! So much fun: http://bit.ly/dRBmHJ […]

  • Anton
    February 7th, 201110:46 am

    Awesome fotos. Ek is super inspired om my website klaar te maak, en weer ‘in die game’ kom ;) …baie cool werk !

  • Madré Kohn Creative
    February 7th, 201111:54 am

    Wasgoedlyn foto is awesome – dit lyk asof sy agter haar rok staan wat opgehang is! Love dit!

  • Jani B
    February 7th, 201112:06 pm

    Laaste shot is magical!

  • Bonnie Pretorius
    February 7th, 201112:47 pm

    Wow, stunning wedding and photography! What a great job you do and have!! :-)

  • minki
    February 7th, 20113:13 pm

    jaaaaaaaaaaaa, die wasgoedlyn foto vrek oulik en ek hou ook baie vd vetplantjie blomme. mooi foto’s Lizelle!

  • Riana
    February 7th, 20114:21 pm

    Yipeeeeeee!!!!!! Julle lyk awsome liefie !!! Baie dankie Lizelle vir die pragtige fotos !

  • IMMA GROBBELAAR
    February 7th, 20117:12 pm

    These photos are absolutely awesome – you have managed to capture a moment in time – “FOREVER MEMORIES” and never to be forgotten
    Ezanne looked absolutely BEAUTIFUL Jacques so dashingly handsome – WONDERFUL JOB that you do – keep it up – it must give you loads of pleasure – XXX

  • Hermaine
    February 7th, 20118:41 pm

    Jacques en Ezanne, julle het stunning gelyk! (Henk, jy ook!)
    Lizelle, dis altyd lekker en ‘n groot inspirasie om na jou foto’s te kyk!

  • Mariné
    February 8th, 20117:17 am

    Sjoe vriendin, jou werk raak net mooier en mooier :-) love dit… xx

  • madle abrahams
    February 11th, 20116:48 am

    BAIE GELUK JULLE 2!!! Dit is BEAUTIFULL mem0ries :) xxx

  • lizelle
    February 12th, 201112:10 am

    Hi Anel!
    Baie dankie vir die navrae, maar ek is ongelukkig reeds gebook vir die 10de! Mail my gerus by hello@lizellelotter.co.za as ek vir jou name van hot-shot-fotograwe kan stuur!

  • […] ‘n couple shoot gedoen, voor hulle nog verloof was, einde 2009. Intussen het ek al Lizka se suster se troue afgeneem en nou die voorreg om Gerhardus en Lizka se troue af te neem. Hulle het soveel moeite met […]