May 16th, 2010 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Dit was een van daardie mooi rustige dae waar tonne mense in Kalkbaai se strate en by die hawe rond gedwaal het. ‘n Straatkat het hom tuis gemaak in my motor toe ek stop voor die gastehuis waar Shalati aangetrek het en ‘n oom het met sy 2 honde op “Sondag-middag-spoed” by die trappe af gestap gekom wat die stegies tussen die huisies vorm teen die styl bulte. Ek wonder altyd hoe die gevoel by die bruid in die kamer gaan wees voor ek instap. Hoe heerlik was dit toe daardie selfde rustig gevoel ook in die kamer was! (En wat ‘n stunning gastehuis!!!!) Dis nie Shalati of Jacques se gunsteling tydsverdryf om foto’s te neem nie, maar hulle is sulke ongelooflike mense, met die rustigste en mooiste geaardhede dat dit nie anders kon as om te wys in die foto’s nie! Ek het dis so geniet om julle af te neem en mag julle die eind-resultaat LOVE!!!
Reception: Cape to Cuba Kalk Bay
Guest house where Shalati got dressed: Chartfield
Rest of service provider details follow soon…






























































Karen Oosthuyse
Wow Lizzy! Love hierdie troue! Al die mooie kleure…
Charmaine Spangenberg
Can you say awsome???? Well done!
Maré Rootman
Dis al so mooi! Herinner my hoe spesiaal dit is om getroud te wees
Anel Smit
I L O V E this wedding! JY bly maar TOPS Mej Lotter!
Margie
Wowee! Ek love die een waar sy op die trappies in die stegie sit… dit lyk kompleet asof sy in ‘n 1940s sprokie hoort! Well done.
Rensche Mari
Ek LOVE jou werk!!!!
Estelle Jordaan
Ek het lanklaas sulke mooi foto’s gesien! Ek sal definatief jou as my fotograaf wil gebruik as ek eendag trou…
)
Rebecca
Love love LOVE these! x x x
Anna Kirsten/Pepper
Unbelievably gorgeous pics Lizelle!!
iza cloete
Mal oor die bruidegom se kolledas! Lizelle hoe mooi is al hierdie plekke waar jy kon fotos neem! Ek is ‘n groot fan van jou, jy moet weet!
Lynette Pullen
I think that the photographs were absolutely stunning! Shalati made a beautiful bride and the way the photographs were taken with the many different themes and colours was really something to behold!
Most important of all, you managed to capture their happiness! well done to all!
Congratulations.
Michelle Hendriks
Lizelle!! Jys ‘n photography goddess!! OMW!!!
no 1 fan
woaweeeeeeeee!!! happyness is looking at these photo’s!!