May 25th, 2010 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Hierdie dag was sinoniem aan lag. Hoe heerlik! En dis nie eers om te praat van die weer nie. Dit was een van daardie crisp helder dae wat sommer lyk na ‘n goeie dag om te trou. Suné se rok is deur een van my fav designers gemaak en die decor was ‘n mengsel van die ongelooflikste elemente; van tulpe tot pere! Terwyl ons nog hulle couple foto’s geneem het kon ons hoor hoe gaste alreeds die troue geniet. Die “lag” is oorgedra deur die speeches, die ete tot op die dansbaan. You got to lovit!
2nd shooter: Rebecca (Love made visible)
Suit: Zed Men (Ek het nog net goeie goed van hulle gehoor!)
Stationary: Wedding Lounge
Blomme/Decor: Die Gieter Paarl 021 8634128
Make up en hare: Helga Strydom
Videographer: Jacques Louw
DJ: Riaan van Cape DJ
Tip from the bride: Don’t sweat the small stuff…just enjoy!!!



























































































Rebecca
Lizelle, you are a true artist. You inspire me in so many ways and it was a privilege and honour to second shoot for you. Sune and Jan-Pieter, I loved your wedding- it was so full of joy, every blessing on your marriage! Your love shines in these photos! x
jeanine
Hierdie bruid is ongelooflik mooi! WOW
Vanessa de Villiers
Ai, dis stunning…. stunning…stunning!
Nicola Bester
ongelooflike fotos. Hulle geluk straal uit hul uit en jy het elke oomblik en die bekende gesigte perfek vasgevang!
Lourens
WOW !!! My sus en jp lyk perfek saam ! troue was mal lekker ! Foto’s maak my nou weer lus om troue te hou van voor af !
deborah
jis, dis ongelooflik mooi! jy het my boetie en nuwe sussie se dag pragtig “gecapture”! ja, en ons het omtrent lekker gelag!
Roelene & Robert
LLLIIIZZZEEELLLLLLEEEE!!!!!!!Woohoo, Sune jy’s ‘n supermodel!Was ‘n MAL troue!
mignon
Fantasties mooi smiggle en jou nuwe ‘husband’! werklik ‘n asemrowende dag en troue gewees!!!!!
Daneel
Ongelooflik,super,beautiful,mal,awesome fotos. Julle is beautiful! love u guys! mwa
Melanie
Ek dink dis foto nr77 – die regop foto met die son wat sak oor die berge en die couple so klein onder – dit sal ‘n BITTER mooi vergroting maak – veral as dit op canvas geprint word.
Nicola Pretorius
Sune was nog altyd vir my een van die mooiste mense wat ek ken! Jou foto’s is pragtig Lizelle, soos altyd.
monica dart
very pretty bride and stunning dress! love the natural group shots.
Sarah Wood
STUNNING!!!
kim
Absolutely stunning photos! The sunlight on the mountains is just gorgeous.
Gayle Dicey
Absolutely beautiful, had a smile on my face while looking through the photos because it was such a happy wedding!
nikki
WOW! Beautiful vrolike fotos en ‘n bitter mooi bruidjie!!
Johnel van der Westhuizen
As ek die bruid was, sou ek bitterlik tevrede gewees het met die foto’s. Dis werklik baie mooi. My gunstelinge is die een waar sy voor die spieel staan en die waar hulle in en voor die wingerblokke staan – pragtig!
claire dicey
Such fantastic photography, just brilliant, wow!
Marietjie
Dis sooo mooi – altyd die happy couple weereens geluk julle!! Troue was awesome… Lizelle die foto’s is pragtig soos altyd
Chanique
Lizelle! Jou fotos word rerig net al hoe mooier en mooier! Fantasties!
Ingrid
Nee….ek het my mind gechange. J Y is my favorite trou fotograaf
Maré Rootman
So baie baie baie mooi! Hulle lyk so gelukkig en vol lewe! Baie mooi die foto waar sy in die spieel kyk by aantrek
Rensche
WOW!!! Just WOW!!!
mariette
o my goodness me VERRUKLIKE werk lizellie!!!! schucks!!!
Anel Janse van Vuuren
HI ! jou werk is amazing ! ek gaan defnitief you naam in my boekie neer skryf as ek jou nodig het vir my groot dag ! EK ken vir Emil en Tarryn en hulle pics was awesome ! Well Done !