My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

August 29th, 2017 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Wat ‘n onvergeetelike dag! Tanya was een van die rustigste buide ooit – reg om hulle troudag ten volle te geniet. Jan se oë het gestraal en in sy eie woorde “kan hulle mekaar nie uitlos nie.” Dié twee hou regtig baie van mekaar!

Dis só lekker en spesiaal vir my om te kon sien hoe julle mnr en mev raak, Jan en Tanya! Ons is immers nou baie verlangs aangetroude familie. <3
Lekker kyk en “herleef!”

Cake: Whoopeedoo Cakes

Venue: La Vierge, Hermanus

Makeup: Leoumé

Video production: White Jasmin Films

let me know what you think

  • Carla van der Spuy
    August 29th, 201710:35 pm

    Ek het nie woorde nie! Lizelle jou werk is treffend.

  • Hilda
    August 29th, 201710:37 pm

    Awesome, most spectacular photos…

  • Elmarie Bendinelli
    August 30th, 20174:23 am

    Dis SO mooi zellie. Jy is net die beste.

  • Valerie Terblanche
    August 30th, 20176:39 am

    Zellie dit is pragtig. Net die beste.

  • Gerdi Kranendonk
    August 30th, 20178:31 am

    Schitterende foto´s !!!!

  • Margie van Wyk
    August 30th, 20179:04 am

    Wow..Wow.. Wow… Was heerlik om jou te ontmoet Lizelle en te kon sien hoekom almal so mal is oor jou en jou ongelooflike foto’s.

  • Chrisna Liebenberg
    August 30th, 201710:26 am

    Ek het niks minder as dit van jou verwag nie …BEAULA!!

  • Erika Revington
    August 30th, 201712:13 pm

    Wow, wow, wow! Ek wil heeldag na die fotos kyk, dis verby beautiful! Top fotograaf & mooiste bruid. x

  • Carla van der Spuy
    August 30th, 20171:53 pm

    Dis geen wonder die bruide boek jou sommer voor hulle die bruidegom ontmoet het nie!

  • Antoinette
    August 31st, 20174:59 pm

    Pragtige fotos. Kan oor en oor kyk.

  • Bruette Botma
    September 1st, 20174:39 pm

    Mooiste fotos van ‘n uitstekende fotograaf !!!