March 27th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Sjoeweeeeee! Hierdie was weer een groot fees van begin tot einde! Jay-Cee en Chani is gaande oor mekaar en mekaar se geselskap. Ek het paar keer my kepabel gelag vir die 2. Chani se rok was vir my ongelooflik mooi en in kombinasie met haar lang swart hare het sy maar net te mooi gelyk!
Hulle onthaal is in Hertex Bellville se coffee shop, Treat gehou, ‘n eerste vir die fabric store/coffee shop! Jay-Cee en Chani het net die mense heel naaste aan hulle genooi. Die kos en decor is eenvoudig, maar stylvol gehou en dit was alles sooooo lekker en ontspanne.
Dankie Jay-Cee en Chani vir so ‘n lekker dag waarin ek kon deel. Hoop julle love julle kiekies so baie soos ek daarvan gehou het om julle af te neem!!!
Mal oor die kiekie!!!!
Venue: Hertex Bellville
Caterers / Cake: Treat
Dress: Lana
Shoes: Errol Arendz
Guesthouse: Homestead Villas
Flowers: bride (bought at Bunches for Africa)
Hair and Make-up: Donna Hay
Live music: Talisa en James: 0829664990
TIps from the bride: The Pretty Blog, Style me Pretty, Green Wedding shoes













































































lana
soooo mooi, en die hele prettige, gemaklike gees is so raakgevang in die fotos. Lizelle, jy is hoogs aan
tebeveel!!!
Mariné
Sjoe verskriklik mooi! Stunning couple…mooiste pics…so ‘n ‘variety’ van moments! Love love love love it
melissa
ek was bevoorreg genoeg om te kon deel in jay c en chani se groot dag, en ek moet se, jy het dit net so spesiaal laat lyk soos wat dit was! chani het sooooo mooi gelyk. die fotos is pragtig en ek kan nie wag om die res by die couple te sien nie!!!
Michelle Crous
Dit was ‘n onvergeetlike dag – ALLES was so perfek. Die stunning foto’s getuig daarvan. Lizelle, jy het jouself weereens ootref. Die egpaar…….nog net so verlief soos vier gelede. A marriage made in heaven.xxxx mams
Marzell
Lizelle, dit is stunning. Ek moet jou dit sê – jy het ‘n ontsettende goeie oog vir foto’s neem met baie kunstigheid daarby. Ag alles is sommer net perfek gedoen.
Theo Pedro
Wow wow wow
Ek mal oor die als
Jy is voor waar gebless Lizelle !
Lindy Kriek
WOW so mooi!
Lindy Kriek
So mooi!
wilma
gaande oor al die verskillende idees wat jy op die troue afgeneem het… so inspirerend!
celeste
wowweee
Michelle
Stunning Lizelle! Jy’t ‘n vermoe om almal se unieke style te ‘capture’ & dit kom so mooi deur die fotos!!*
Tania
Wowee, sy is ‘n super mooi bruid!!! Stunning fotos! Wow
Nadine Aucamp
Speechless …
Darren
Brilliant – love the last shot of the rings on the shoes – Very cool.
Just everything about is great. I’m sure they’re amazed by these photographs.
Well done
Charlene Schreuder
Lizelle, jy is goed. baie goed. BRILJANT
Liezel
wat ‘n stunning couple! dit is al gese, maar jy mag maar doen wat jy doen! jy is uitstekend!!
iilse
oe, Zel, (en J en C), wat ‘n algehele fees! Ek lov elke pic. En di wisseling v moods se heerlik, van romanties tot lekkr laf, van Oma se hande tot ringe op skoene…ens.ens
Godbless vijul almal!
Christine O'Kennedy
Absoluut stunning Lizelle! (en een van die mooiste rokke wat ek al ooit gesien het)
tabitha
Lizelle, you are SO SO brilliant at what you do! This is just too much beauty and creativity to handle. “Wow” just doesn’t come close to how I feel about these images.
peta
so so so so pragtig!! Well done …mooiste fotos!! Pragtige couple, oulik gecapture!!! LOVE IT!!!!
Maré Rootman
yummy, steri-stumpies!
Nicola Du Toit
WOW!!! Jene maar ek het darem n mooi sister, hierdie foto’s is soooo mooi en ek love hoe chani se groen oe sommer groener vertoon, die foto’s is so kreatief en Lizelle jy as persoon was so nice gewees, ek sal jou ook eendag wanneer ek trou gebruik, maar ons gaan nog lank wag, dalk is jy al afgetree….i dunno xx
Mariska
Wow!!! Ongelooflike mooi foto’s en ‘n beautiful bruid!
CINDY
DIT WAS DIE MEES NATURAL STE EN RELAXED TROUE EVER.
AL WAT WIL SE IS THANKS AAN AL DIE STERRE.XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX
Donna Hay
Lizelle! This pics are truly amazing! I am actually struggling to choose which ones to put on my blog. Absolutely amazing pictures xxx
The Mosaic Wedding Company
Stunning! The bride is so gorgeous and you captured the day just perfectly!
Trendy Bride
I love this wedding !!! Such a beautiful bride. Her dress is so unique. Great photography!!
Karlien
Ek dink die foto’s is pragtig. Baie oorspronklik en kreatief gedoen. Is mal oor die kiekies van die bruidspaar met die ballonne.
bianca
WOW!!! ONGELOOFLIKE MOOI!!!!!
Emily Lewin
I basically just pinned almost this entire wedding. Love love love. You’re amazing Lizelle! I want to be like you when I grow up!
Thursday Treats – 29th March 2012: Sold Out Workshops & Brand New Magazines · Thursday Treats · Rock n Roll Bride
[...] ♥ Amazing outdoor SA wedding with a bride in an utterly stunning dress! ♥ Loving this pastel details ♥ Hopelessly in love with hope – Jasmine is so inspirational! ♥ Loving Lisa Ho’s simple and elegant wedding dresses ♥ Palm Springs Elvis wedding! ♥ Tattooed bride & a SmogShoppe wedding ♥ Giant paper flowers DIY ♥ This Alice in Wonderland book art is AMAZING ♥ This close to home handmade wedding is just WOW [...]
Kurt & Suzan Gouwsventer
Ongelooflike foto’s!! Die beste foto’s wat ons nog ooit van n troue gesien het! Weerspieel die ware vrolikheid & gees van die geleentheid! Bruid & Bruidegom – albie lyk net stunning!…jammer oor die gaste….
Lauren Kim Photography
Beautiful photographs – what a different dress – love it
Chani
hahaha, love jou comment Suzan!!!
Minki
jinne my gunsteling. jou foto’s net altyd die GROOTSTE plesier om na te kyk! love dit!
Betsi Briers (oumie)
van die begin tot die laaste oomblik was hierdie spesiale dag volmaak Chanas die woorde ontbreek oumie om jou te beskryf Die fotograaf Lizelle Lotter jy is met die talent gebore Jy het hierdie dag baie spesiaal gemaak STUNNING !!! Oumie
Nicola Momberg
Lizelle jou fotos is altyd so ‘n groot inspirasie! Elke liewe foto is “iets anders”
Du Wayne Denton
Love the shot with the leaves as yellow smiles.
Frances Crous
Hierdie Bruid moet ingeskryf word vir bruid van die jaar. Die was ‘n kosbare geleentheid om altyd te onthou en te koester!
Ada Kruger
ONGELOOFLIK. Chana, julle lyk so mooi en ek is sooooo speit ek kon nie daar wees nie.
By ver die mooiste foto’s wat ek al ooit gesien het.
STUNNING X