May 24th, 2011 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
I loved the amazing available light in Jena & Charl’s house! Then i saw little Alex and he was just so extremely cute! Then, to add to it, there was a little Jack Russel running around. And to top it all? You cannot miss the love for Alex in Jena and Charl’s eyes. I had a blast. Thanks Goncalves fam!!! Enjoy!

































Elle
WOW!! Lizelle you have outdone yourself! What a beautiful family captured so magnificently… So much love and happiness – I just love it! I can only imagine a couple of these will go up on the wall in this family home… xxxx
Nikki van den Heever
Sjoe, dis so kosbaar. Stunning gesin, stunning kiekie’s!!
Helmine Zenhäusern
Die foto’s vertel die storie van ‘n pragtige, baie gelukkig gesinnetjie! Lizelle, jy kan maar!
Anine
MAL oor die foto waar hy in die blou japon slaap! Te ougat!
Adri
Wow Lizelle!! Dis soo mooi!!!
Kim
Dit is soo mooi Lizelle! What a beautiful family!
Heathyr Huss
Wow Lizelle these are stunning! I love the little shoes – so precious.
Nicola Bester
Lizelle ek dink dis jou mooiste shoot nog!!!!
Carla van Heerden
Absoluut PRAGTIG!
marcia
Love these!! Really gorgeous memories for this family
Tania
Ek is mal hieroor!! Dis so anders as die gewone familie / baba shoots. LOVE dit!! Jy is altyd so oorspronklik.
Andre van der Veen
Dis te oulik vir woorde en maak my sommer weer van voor af hartseer dat jy so ver bly
Pragtige fotos van ‘n pragtige familie! Love die swart en wit foto waar hy so lekker lag en sy ma liefdevol na hom kyk!!
Jani B
Daai “All Stars” is adorable!!
Jena Goncalves
WOW lizelle… Jyt jouself oortref!!!!
Baie Dankie dat jy gisteraand besluit het om die foto’s te laai… Waar ek alleen in my hotel kamer gesit en verlang het na die Manne in my lewe het ek net weereens besef hoe gelukkig ek is om hulle te he… Nou meer as ooit kan ek nie wag om na my bussiness trip huistoe te gaan nie..
Elandre
stunning mater!! Die skoentjies is sooo cute
Lyk soos ‘n super happy family!
marguerite
dis awesome zellie!! raak sommer broeis. hulle is darem net te ougat. so hoe lyk jou dagboek vir 2016?
Taryn Ward
OMW love dit! veral die 2de eenietjie! xx
Mariné
Lovely lovely lovely… Love the creativity in all your shots. What a stunning family!!
Christopher Van Zyl
Lizelle, jy verstom my, jy raak al hoe beter meisie. Ek het nie gedink daar kan nie verbeter word op jou werk nie, en daar doen jy dit self.
Ek wag vir jou op Knysna hoor!
jamie lee
wow these are amazing!!!!
Kim du Toit
Love this family shoot so much!!
no 1 fan
love die een waar die babatjie so loer deur die babygrow! hehehe oulik!
nastassja harvey
sjoe zelle hoe kosbaar is hierdie fotos! so ‘n stunning familie-tjie
jy het alles so amazing vasgevang! love dit!
MICHELLE THEUNISSEN
Jena en Charl!! Dis SO pragtig! Julle is so blessed met n stunning gesin
Hoop ons sien vir klein Alex voor hy te groot raak…lekker daggie, lv m&n
dries
awesome fotos!!!! JOH:-)
Rosalind
These are the cutest most amazing pictures
Lindi Coetzer
So beautiful en spontaan…