My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

June 8th, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Toe Johan en Tanya my kontak oor hul troue toe noem hulle lekker dinge soos Namibie, die caprivi, Camp Kwando en oits, toe is ek sommer ekstra opgewonde.

Tanya se mail was soos volg:

 

“Ek sal jou baie graag wil bespreek vir ons troue. Om in die Caprivi te kom is ‘n vreeslike “trip”, maar een wat onvergeetbaar is en die ongerepte natuur daar is beautiful!
Gaan koekeloer asb. na die website www.campkwando.com, jou verblyf, etes, gamedrives etc. sal alles ingesluit wees. En sou jy ‘n daggie langer wou bly dan is dit ook reg ;-)
 Nou moet ek eers eerlik wees, ek het regtig gister aand gebid dat jy beskikbaar sal wees. Jy klink vol lewe en energie! Dit is ek! Wil dans in die reen, en in die bos gaan partytjie hou. Ek is sommer baie impulsief en ‘n regte maltrap mamma, ek het in my hart gevoel dat ons sal “click”…. Ek is so dankbaar. ;-)”
Dit was nogal vir my ‘n eienaardige idee dat ek gaan vlieg tot in Livingstone, Zambie, dan ‘n 5 uur trip ry saam met iemand wat ek nie ken nie en dan vir die volgende 3.5 dae saam mense spandeer wat ek ook nie van ‘n kant af ken. Nou as ek julle nou een ding kan verseker, is dat ek nie een oomblik uit plek of onwelkom gevoel het nie. Aan die einde van die paar dae het ek meer soos ‘n gas as ‘n “service provider” gevoel. So tussen die foto nemery (ek het ook die kamp afgeneem, maar later meer daaroor..) was die dae gevul met lag, lekker eet, kamp vure, die mooiste uitsig en natuurskoon, ‘n stort met ‘n sterre-dak, warm water (selfs al is daar nie krag nie,) hangmatte, hippo klanke in die nag en vele meer.
In kort omgesom = onvergeetlik.
Hier volg die foto’s!
Oppad na Livingston lughawe sien jy van ver af die Fictoria watervalle se sproei.
Ons het ‘n vinnige draai daar gemaak. Ek wou baie graag self gaan kyk hoe erg die sproei is. Ek het australian online pokies my kamera vir iemand gegee om vas te hou en het toe nader gestap. Dit het harder “gereen” daar as wat dit doen in enige stort wat ek nog ooit was. Papwaternat na 30 sek. Te heerlik!

johan-en-tanya-001

 

 

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

 

Camp Kwando, die troue:

Lyk dit nie heerlik nie? Dit was! :-)

johan-en-tanya-001

 

 

 

 

Die geskenkies aan elke vrou op die troue. Tot ek het ook een gekry. Mense wat daar naby woon het dit gemaak:

johan-en-tanya-001

 

 

 

 

Tanya het self hierdie kerse en kershouers gemaak.

johan-en-tanya-001

 

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

Haar skoene het vir my gelyk of dit tuis voel in die boom. :)

johan-en-tanya-001

 

 

 

Die pragtige bruid, Tanya.

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

Dit was soos ‘n oomblik uit ‘n baie romantiese fliek toe sy op die bootjies (Makoro) aangeroei kom.

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

Tanya se seuntjie hou fyn dop hoe dit gedoen word:

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

 

Kwando 007…

johan-en-tanya-001

 

 

 

 

…dat die water so spat!

johan-en-tanya-001

 

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

Die volgende foto verduidelik waarna hulle so stip kyk hier:

johan-en-tanya-001

 

 

 

Mnr Hippo het sy gesig gewys!

johan-en-tanya-001

 

 

 

 

Ek het dit oorweeg om vir Tanya te vra of sy nie vir my in die boomtak in die middel van die rivier sal klim nie, maar het gedink dis seker darem ‘n bietjie te ekstreem.

Toe stel sy dit self voor! Dankie Tanya!

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

 

johan-en-tanya-001

 

 

Weer Camp kwando, hier het hulle lekker gekuier vir die aand!

johan-en-tanya-001

 

 

Gaan kyk ook bietjie, pretty chicky het geblog oor Tanya en Johan se troue!! So cool!

 

let me know what you think

  • Shari @ Pretty Chicky
    June 12th, 20094:38 pm

    WOW!!!! Lizelle,
    I am such a fan- I cannot tell you how much I love your work. I will link to this post on my blog!

  • Elmo
    June 12th, 20095:16 pm

    Lizelle – die foto die Kwando 007 moet een van die mooiste foto’s wees wat nog ooit geneem is – well done!

  • Mariette
    June 12th, 20095:36 pm

    sjo, dalk een van my favourite’s dis so special om te lees die storie vooraf wat die agtergrond bietjie skep! pragtag!!!!!

  • Jeanne
    June 12th, 20098:39 pm

    wow, take my breath away! such a beautiful setting for the wedding (i love the entry via boat!) and once again captured so well by you Lizelle! sho sho, love the photo on the tree in the river…

  • jonel Meyer
    June 15th, 20092:27 pm

    Ek is mal hieroor. Dit is so ‘n pragtige setting. Lyk lekker vol fun

  • Cindy
    June 22nd, 20097:29 pm

    Dit is ongelooflik mooi!!! Ek is verseker ‘n fan!!

  • sulani
    July 18th, 20091:21 pm

    SO idilies!! Wow! Ek kan nie wag om saam met jou te shoot in Desember! Man oh man, dit gaan ‘n experience wees as ek na al die foto’s kyk! Voel so gebless om jou as fotograaf te he! Stunning stunning stunning!

  • Christine Meintjes
    July 24th, 200910:50 pm

    Sjoe, die foto van die bruid in die pad is gorgeous!!