December 23rd, 2010 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Dis altyd vir my so lekker om mense weer ‘n keer af te neem. Ek het vir Zara ontmoet toe ek so amper ‘n jaar gelede vir haar en 3 van haar vriendinne afgeneem het. (Om die kiekies te sien, kliek gerus HIER.)
Dit was toe vir my so lekker toe Zara my vra om haar en Johann se groot dag vas te vang. Hulle het getroud in die klein dorpie Stanford en die onthaal was by die altyd-mooie Beloftebos gehou. Die reen het die foto-neem-sessie bietjie kort geknip, maar elke nou en dan het ons die mees spesiaalste lig gekry!!! Johann en Zara het die dag geniet asof die reen bestel was. Dankie julle! Sonder julle super goeie samewerking sou ek nie so lekker kon neem nie!
Geniet geniet geniet!!!
Onthaal: Beloftebos









































































Liesel
Amazing as always!!!
celeste
pragtige skoene van die bruin en love the woorde in die isle van die kerk!!
rebecca
Love these Zel
xxx
Monica Dart
Zelle ! these are fresh and stunning!xxx
el-gryso
dit is jou beste werk op hierdie hele website, nee maak dit die hele internet. hoe se die jongmense, awesome!!!!!!!
Stella Uys
PRAGTIG!!! Well done!!
Ammie
soos gewoonlik – WOWness!!
Maré Rootman
Love die foto van sy skoene op die trappe en die een van die troukar voor die kerk, alles is pragtig!
Michelle
Wow! Stunning, I cannot wait for you to photograph our big day in August!!!! You are super talented Lizelle!
Astrid
Wat een prachtige fotos, ik ben fan van je werk!!
Kim
Dis baie mooi! Dit maak ‘n goeie fotgraaf: no matter what the weather!
Jani B
Daardie lig op die koringlande is spectacular!
Taryn Ward
Baie MOOI!
Humandi
Net 3 woorde: WOW, STUNNING,AMAZING !!!!!!
Fräulein K. Sagt Ja - Kirchendeko einmal anders
[...] via Lizelle Lotter Photography. Thanks! Das könnte Euch auch interessieren…Ideabord: zartes Rosa und ein Hauch von Olive [...]
Chalkboard Inspiration Board
[...] Mug via Wit & Whistle / Happily Ever After sign via Dakota Nights / Aisle Runner via Lizelle Lotter Photography / Menu via Rivche on Etsy / Cheese Serving Platter via Wit & Whistle / Egg Seating via Dazzling [...]