May 18th, 2010 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Sommige mense kan met woorde toor en weet net presies waar om watter in watse volgorde te gebruik om hulle hart te spreek. Benescke is een van daardie mense. Dit is dus ook geen wonder dat sy vir Radiokansel werk nie. Voor sy by die die aisle af gestap het, het sy as verrassing vir Johannes ‘n vooraf opgeneemde “uit-die-hart-liefdes-verklaring” gespeel. What an entrance!
Hulle is maatjies en het die dag net so geniet en elke oomblik ingeneem. Mag die foto’s julle storie in beeld (wat my taal is) vasvang! Dit was ‘n voorreg om julle te kon leer ken!
Mariette, my regterhand vir die dag, het hierdie een geneem!






























Venue: Kleine Valleij
Make up: Marietjie Hurter van Pro Makeup


































Juanette van Schalkwyk
Hierdie is stunning Lizelle! Baie mooi!
corlischa
Dit vertel verseker ‘n storie, Lizelle! _ ‘n sprokieverhaal en my sus_ jy is die beautiful’ste ooiT!!
wil punt
Hul gaan dit love! Goed gedaan hotshot photographer!
Maudre- KLEINEVALLEIJ
STUNNING STUNNING STUNNING!!! Sjoe jy verbaas ons elke keer…
Lolita
Beyond beautiful! Ek’s mal oor jou swart en wit foto’s. Die TTD met jou is nog op my wishlist – hoop dit realiseer nog die jaar!!
Ronel Strydom
Dit is pragtige foto’s, Benescke jy het soos ‘n prinses gelyk. Die mense wat die foto’s geneem het ken hulle storie!
Caryn van Rooyen
Benescke en Corlischa! 2 strikingly stunning girls. Benescke was nog altyd ‘n inspirasie vir my en die foto’s fluister van die vrede waarin sy stap! beautiful!
Linda Greeff
Sjoe, jy kan met ‘n kamera toor! Dit is ongelooflik mooi. ‘n Liefdesverhaal vasgevang in beeld
Daleen
bitter baie mooi!
Petro Smith
‘n Ware sprokie van twee stunning beautiful mense! Sjoe ek wil net kyk en kyk. Mag julle mekaar ongelooflik lief hê en gelukkig hou vir ALTYD!
Maré Rootman
mooi foto van hulle met die berg se weerkaatsing in die water
nameNadia
Die foto’s is absolutely stunning! Wie het die bruid se hare gedoen? Sy het so mooi geluk.