My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

December 30th, 2010 | Shoots,Uncategorized,Weddings | Subcribe to RSS

WOwwwweeee! Dis soveel fun saammet hierdie couple! Dit het gelyk of hulle hul troudag ten volle geniet het en “lag” was volop. Ek kon nie anders om dit sommer net saam met hulle te geniet nie.
Dankie John en Ade!!!! Geniet julle kiekies sommer baie:

John se present aan Adel:

Ek is gaande oor Adel se joy wat sy uitstraal!

Hierdie wenner is deur my regterhand geneem, Aurette Burger:

Venue: Kronenburg, Paarl

Rok: Elizabeth Stockenstrom

Make-up en hare: Alishia Robinson

Blomme: Die Gieter

let me know what you think

  • Madré Kohn Creative
    December 30th, 20101:49 pm

    Jou foto’s van mense teen kleur agtergronde is baie inspiring vir my. Love die pics. (Alweer!)

  • Maré Rootman
    December 30th, 20102:51 pm

    Hot foto van agter, waar die veil so lekker wapper in die wind!

  • Kim
    December 30th, 20103:30 pm

    Dis beautiful Lizelle. I see what you mean about the laughter!
    My gunstelling is definatief die een waar die bruid so lekker lag (32)!

  • Zelda Burchell
    December 31st, 20105:26 pm

    Die fotos is amazing!!! Adel jy het ongelooflik mooi gelyk en soo gelukkig!! Het so baie gunstellinge – maar ek dink nr 33 en 48 is definitief van my favourites! :)

  • minki
    January 3rd, 201111:41 am

    ek love die 1’e foto!!!

  • Chanique
    January 24th, 20113:05 pm

    LOVE die een waar hulle op die trappe le! Veral oor die flare!