June 15th, 2012 | couples,Engagement,Shoots | Subcribe to RSS
Beautiful people + clothes that suit the location + awesome weather + red-green-blue + awesome big personalities = Zelli-cannot-stop-smiling. I loved every moment!
Thanks soooo much t
o Alee Bleue that allowed us to shoot in their Persimmon orchard.
Geniet Johnny en Yolande! Ek sien so uit na julle troue!!!
Dankie ook aan Nadine, my awesome assistant!!!


















































Nanet Skead
AMAZING!! Love die kleure!!
Liezel
o la la!! stunning fotos Lizelle!! die kleure is so mooi
jy is bo-baas!
Lee-Ann Vigus
Very kwl – Dreamy shoot – location of note!! winter shoots for the win!
Humphrey
Beautiful photos Lizelle!
Ps: It still looks like you slow everything to move in dreamy ultra slow-mo to take the photos
Timeless.
eugene
speechless, as always!
Tamara
These are so gorgeous
LOVVE the colours. Lizelle you are SO good.
Lynnette Annandale
Stunning looking couple! Photos are awesome . Looking forward to the wedding photos
Braam en Sarie Coetzee
Baie geluk julle twee julle lyk pragtig!!!
Liefde Oom Braam en Tannie SArie
Nikki van den Heever
Stunning shoot Lizelle! Love die kleure!
Tania
wow, love dit baie!!!
denize
shoe die is die mooiste foto’s wat ek nog ooit gesien het!! well done!!
Christyl
PRAGTIGE fotos!!! As dit net die verlowing is, kan ek nie wag om die eintlike trou fotos te sien nie!!
Dielda
Dimpels! Ek love dimpels! Mense met kuiltjies is soooo spesiaal! Sy het een in haar wang en hy het een in sy ken – HOE MOOI IS DIT! Julle is pragtig saam!
anke
love die kleure en die kiekies is pragtig verby!
Maré Rootman
Love die fototjie van die windjie wat deur haar hare waai, so pragtig Zellie
Kim
Beautiful Lizelle!
Lo-Mari
Pragtige fotos Lizelle!!
Charlene Schreuder
OMW Lizelle, this shoot is phenomenal!!!! Love every single image!!
Elandré
So pragtig Lizellie! Dit sit ‘n huge Maandag glimlag op my gesig
Greg Lumley
Hey Lizelle, these are fantastic, love your post your poses, everything
G
André van der Veen
Baie mooi, mal oor die ring-oppie-mos foto, ongelooflik helder!
Maryke Venter
SJOE!! DIS MAGICAL!!!!!!!!
Johnny
Die fotos is ongelooflik mooi! Baie dankie Lizelle!!
Yolande
Lizelle!!! Hierdie foto’s is asemrowend!! Ek het dit seker al duisend keer gekyk!
Hierdie foto’s het my net weer so hup-stootjie gegee vir die res van die trou relings! Jy is elke kompliment werd, en nog! Hierdie is so ‘n spesiale talent wat die Here jou gegee het! Jy maak mense se hartjies bly! EK KAN NIE WAG VIR 08/12/2012 NIE!!!! xXx
Jo-mare Van Niekerk
Julle lyk pragtig!!!Baie mooi photos
MELANIE SOLOMONS
If this is the preview pics i am surely looking forward to the wedding pics. You guys sure look amazing and the colour scheme wonderful
lizelle. All the best to you guys
Rosalind
THIS IS MY MOST FAVOURITE SHOOT OF YOURS!! Amazing Lizelle! Amazing!
Rosalind
So beautiful!
love it!!!
Tertia Viviers
Pragtig Yolande! Ek het ‘n baie mooi ou sus! Kan nie wag vir die trou foto’s, en die troue! Julle is ‘n mooi couple! =D
xx♥
Adri Viviers
Die foto’s is stunning, Julle lyk soos modele!! Ek het die foto’s al 1000 keer deur gekyk. Lizelle jy het ‘n ongelooflike talent! Kan nie wag vir die troue! xX
,
Die Bridesmaid!
Beeldskoon, net soos die natuur rondom hulle! Ek is bevoorreg om deel te wees van die twee mensies se lewens. Kan nie meer wag vir hulle groot dag nie, en daarby gese hulle het die beste persoon gekry om elke sekonde vas te vang in die wonderlikste memories! Liefde Lx
Tanie Martie en Oom Attie
So spesiaal, so profesioneel. alles is net asemrowend mooi Sien uit na al die mooi wat nog gaan volg. Jul is spesiiaal vir ons.Liefde
Magriet
WOW! Die kleure is pragtig. Regtig sulke mooi fotos!
Sarina & Ross
Die twee mense is vir ons baie spesiaal so pragtig van binne en buite, die foto’s spreek boekdele…
Pragtige foto’s Lizelle
Michelle
Lizelle, jy is briljant!!! En so ‘n mooi couple en die kleure!! Wowee!!!
Danélle
Lizelle* ek volg al n rukkie jou blog en met elke post raak ek net al hoe meer opgewonde oor my en Nico se troue! Dankie dat jy deel gaan wees daarvan…. Jy is finominaal!!! So, van een fotograaf na n ander…. WELL DONE!!!
minki
wow! die Herfs se kleure is soo sooos soooooo mooi! stunning foto’s lizelle!!
astrid, selwyn, kinders, eckard, naomi, kinder, selvyn, karin, tannie erika en oom erhard
hi hi! ons is so excited vir julle! du bist wunderhubsch und wir vermissen euch ganz dolle ! wunschen euch ein gesegnetes leben zusamm! foto’s sind einfach fantastisch!
Sonja Lane
Hi julle 2tjies, Stunning stunning foto’s. Mal daaroor.
Lizelle Lotter Photography » Johnny en Yolande: Riekbeek Kasteel
[...] hulle dalk bekenk lyk, dalk onthou julle hul van hulle verlowingsfoto’s – wat net so ‘n fees [...]