November 13th, 2009 | Shoots, couples | Subcribe to RSS
Jonel is ‘n boesem maatjie van my. Sy is een van daardie vriendinne wat jy nie laat gaan as jy haar het nie. Sy het ‘n oor wat kan luister, ‘n hartjie wat deel en sy is regtig een van daardies wat jou skottelgoed sal was as almal al weg is. Dis great om haar in my lewe te he.
Ferdi het ‘n ruk terug op die horison verskyn. Nou is hy verseker nie meer net op die horison nie, maar het sommer al laaankal sy plekkie in ons harte geskrop. Hierdie spesifieke foto’s is geneem een Sondag terwyl ons by ‘n ander vriendin op hulle plaas gekuier het. Die lig was net so mooi en dit het na ‘n puik geleendheid gelyk om die tweetjies bietjie “onder die lens” te kry.
Ek waardeer julle twee ontsettend baie!


Ferdi is ‘n kranige sanger en akteur, soos julle kan sien! Nee regtig!
Vroeer die jaar het hy ons vermaak in die Arts Cape toe hy een van die hoofrolle in HMS Pinafore the Musical gehad het.
















Isabella Hodge -Bella Botanicals
Lizelle…I absolutely adore your work!! I frequent your websight, and just love to browse through your photo shoots. Each one is more amazing and more beautiful than the last. I live in Chesapeake, VA, and discovered your blog when Marybeth Longtine got married. I knew her when their family lived in Virginia Beach…we went to the same church. You are a very talanted woman. Thank you for sharing beauty with us. When my sisters get married I know who to recommend to them!
rebecca (love made visible)
So cute! xxx
Juné Joubert
Ag julle is sooooo oulik!!! En is werklik bly julle is so gelukkig saam! Lekker tye
- en altyd - well done Lizelle!!
Jonel Meyer
Man zellie. Dit is so special en verseker die mooiste fotos wat ons tot dusver het. Jy is ‘n stunning fotograaf. Ja…im…eintlik weet ek nie lekkker wat om nog te se nie. Super baie dankie. Dit is absoluut pragtig. Het jou baie lief my friend.
Mariaan de Villiers
WOW, wow, WOW, wow!! Dis absoluut amasing mooi! Gewoonlik het mens net sulke mooi fotos op mens se troudag, maar ek besef elke dag is so goed soos enige dag vir mooi en ROMANTIESE fotos neem!!! Well done!
Elsje Lemmer
fantastic photography! Balance, Essence, Colour, Expression, it’s all there.
Cornelia
Awesome foto’s! Love hulle! Jy doen dit met so baie passie! Well done my mater!
Maré Rootman
Dis darem lekker om verlief te wees! Zel, jy het dit pragtig vasgevang! Jonellie, jul is pragtig saam!
Gabi
JOU WERK IS AMAZING!!!!!!!!!