February 9th, 2010 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
Miskien omdat ek self van die platteland af kom, of miskien omdat dit anders is, maar ek is gaande daaroor om troues in klein dorpies af te neem. Juan en Elsje het besluit om in die mooie Bredasdorp te troue. Dis rustig, dis anders, dis mooi, dit was stylvol, daar was spasie!
Lekker kyk!
Die lint wat net so om gebind was was vir my so mooi!











My gunsteling van Elsje vooraf.
Die wereld is klein. Ek het uitgevind dat Elsje se ma en my tannie goeie vriendinne is.







Ek het die ouens opgestel vir die foto toe Elsje haar verskyning by die deur maak!



Hulle 1928 (?) Ford.









Hierdie was die eerste een, maar dit werk net nie!
Ek dink dit werk beter. Hehee.
Ek is gaande oor oop spasies.


















Kyk hoe blink sy ogies!




Guesthouse and Venue: Firlane House Bredasdorp
Dress: Lady Marmelaide
Flowers: Elmarie Bredell
Make up: Jean Bruwer
Hair: Carike Zietsman van Vintage
Voorstelle van bruid: Little Pink Book














Kat Forsyth
Oh, Lizelle. These are breathtaking! I think the ones with the bales of hay (I assume that’s what they are!) are my favourite. I’m also nuts for open spaces.
NadiaV
Wow, wow, wow! Ek hou ook van ‘n plattelandse troue. En is Bredasdorp se kerk nie mooi nie, was al daar vir ‘n doop. Stunning fotos! (Die bruid het lekker hare!)
Yvonne Blom
Lizelle, baie baie dankie dat jy sulke wonderlik spesiale foto’s van my dogter se troue geneem het. Jy het hierdie wonderlike gawe! So bly dat jy die fotograaf was. Jou foto’s is absoluut stunning. Jy het soveel emosie op vasgelê.
Anel Smit
Wow, nou wat kan mense, die setting is asemrowend, die couple he “magic” oor hul geskryf en die fotos is lewending en vol lewe. Wel gedaan Lizelle!
nikki
Ietsie anders in elke foto! Looove die oorbel een en die van hulle wat spring. Lizelle jy is ‘n cropping meester! Skitterend soos ‘n onnie sou sê! Beautiful couple!
Juanette
Weereens S-T-U-N-N-I-N-G! Ek is self van die platteland en waardeer die rustige en oop plaas gevoel! Jy het net weer bewys waarom jy die Diensverskaffer van die Jaar prys verdien!!
Lauren
Absolutely stunning!!! WOW!!!
June
Ek love Donderdae!!! Hehe! What a treat - beautiful!
Briëtta Rautenbach
Pragtige fotos & stunning blomme. Baie stylvol!