April 16th, 2012 | couples,Other,Shoots | Subcribe to RSS
I have a Nikki-friend that always puts a smile in your day. (And i know she does it though her photography as well!!!!)
And a Kappie-friend that makes you feel like a friends after the first time you meet.
They have a little dog called Clara. She is awesome too.
Put them all together and it’s VERY difficult not to have a good time. (Like it was on their wedding day too)
Julle is so ‘n lekker couple Nikker en Kappie! Dis heerlik om julle te ken en ek weet julle verander die mense om julle, een smile op ‘n slag. GENIET!!!
heheeee!







































Johnél vd Westhuizen
Pragtige, spontane foto’s van die Kapp’s met hulle Clara-hondekind!Mal oor die laaste foto! Beslis ‘n canvas vd mure van hulle nuwe huis xxx
Bruce
MAN! Boxers are the greatest!
Flip Lizelle! Awesome!
Estie
Ag sulke mooi mense! Nikki darem maar n blom! Baie mooi lizelle.
Heather Steyn
Pragtige fotos! Ek love die kat fotos – die hond wou net speel haha!
Madeleen
wow! dit is beautiful!
dit was so lekker om Nikki se makeup te doen…en sy sit verseker altyd ‘n smile op my gesiggie ook!
wat n wonderlike couple om te ken! GROOT TREAT!
Elle
Aww these are sooo lovely – Boxers are just too precious and Clara looks like a real sweet beauty – beautiful pics Lizelle xxx
Maré Rootman
love die oortjies!
nastassja harvey
awwwww so ‘n stunning familie-tjie! mal oor die fotos zella
veral daai met die kat, soooo funny!
Nikki
Dit is fantasties, dankie Zel!!! Ek vrek oor foto 7
Baie dankie ook vir Madaleen Strauss vir my mooi make-up!xxxx
Jani B
Mens kan hulle persoonlikhede so mooi op die fotos sien!
Louise
Wow stunning fotos Lizelle! Nikki, julle drietjies lyk so pragtig saam en ek is mal oor jou outfit! Die fotos sal tog te lieflik lyk in julle mooi nuwe huis
xx
Taryn Ward
Flippen oulik!
Marti
Sjoe, sjoe, PRAGTIGE foto’s van Nikki, Kappie en Claratjie!
ilse
…wat ‘n fees! soveel fun, soveel liefde…! danki an jul almal! (Zel, ek lov jo sin vi humor – Clara se omgedopte ore, halwe lyf – somr so als!)
Zel, jy’t dit weer reggekry – ek jo grootste fan!!! ♥
Cheryl McEwan
What a gorgeous shoot of a gorgeous family!! Nikki you look beautiful and how cute is your pup all grown up! flippen stunning Lizelle!! love the one with Clara’s ears flipped back xx
Adel
Wow, sulke stunning foto’s – welgedaan Lizelle! Nix, jy het tog te mooi gelyk en natuurlik Kapper en Claratjie ook!:)
Daniela
Beautiful pics!!!! as always amazing!!!
AM
Baie mooi Lizelle! 19 is awesome
Leanne
Shoe, dit is ‘n klein wereld, ek check so elke nou in dan in op jou blog, LOVE altyd die fotos! Maar ek het nou die dag die 3 van hulle by Hermanus langs die see gesien… Hul het langs ons gestaan en hul flare was aansteeklik, ken hul van geen kant af nie! Het hul onmiddelik herken met die fotos…wêreld so klein!WOW fotos, lyk soos ‘n great couple!
Lo-Mari
Hi Lizelle & Nikki, wow julle altwee is defnitief van my mees favourite fotograwe!! Hierdie fotos is so spontaan en oulik. Keep up the good work!!! xoxo
Monica Dart
how did I miss this??? fantastic shoot. I can hear Nix laughing in these. Wonderful Zelle – you captured them spot on.xxx
Tanya
Extremely awesome photographs! So much happiness captured!