My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

 

Daar is ‘n sagte plekkie in my hart, waar die Karoo nes geskrop het…

 

 

Her choice of pose: with her cellphone:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

let me know what you think

  • Jani
    May 23rd, 20141:30 pm

    Volstruis foto = epic!

  • Anina de Witt
    May 23rd, 20142:16 pm

    FUN FUN road trip !!!!

  • terina
    May 23rd, 20142:34 pm

    so mooi! die volstruis foto is besonders! op die plaas, Sarrisam, in Namakwaland waar my ma groot geword het, was daar ‘n groot gedeelte grond wat nou SANparke geword het, ek dink hulle het gepraat van 10 000 hektar, dis soos teen die see & jy moet sien HOE baie volstruise daar nou is. Ek het laas November toe ons see toe gery het al die kleintjies afgeneem te oulik!

  • Fritz
    May 23rd, 20145:47 pm

    Baie mooi stel foto’s. Het geniet om hierna te kyk!

  • jou heel grootste fan
    May 23rd, 20146:51 pm

    awh Lizelle, ek wil ok sulke foto’s neem!!!!!
    Dis nou ‘n kompliment verskuil in eie frustrasie. het dit nou so baie-baie geniet.
    Mens, ek bewonder jou fotografie!
    (wa afgeneem?)

  • irise
    May 26th, 201410:49 am

    Love dit! En veral die selfoon foto x