June 12th, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Hulle sê altyd dat reën op jou troudag ‘n teken is van seëninge.
Erszike het haar reën-boots byderhand gehad en haar broer die sambreel vir die in- en uitklimslag by die kerk. En dit it het gereën toe sy uitstap by die pragtige Beauclair gastehuis. Maar toe stop dit. En alles het so skoon gewas gelyk én gevoel.
Hulle het mekaar se hande styfffff vasgehou gedurende die diens en ek was op ‘n slag naby genoeg om te hoor hoe Kobus vir sy bruid sê hoe mooi sy vir hom lyk. Haar oë het geblink.
Henk en sy fam het goedwillig toegelaat dat ons hulle spesiale spot vir die troue mag gebruik.
Dankie julle! Ek is seker dis namens die paartjie ook!
Gasatehuis: Beauclair, Stellenbosch
Onthaal: Stellenrust












































Maisy
Beautiful!
Fritz
fantasties, mal hier oor. esp. die “gereserveerd” en “Hoof Direkteur” en die foto wat deur die ruit geskied is.
jonel Meyer
Pragtig zellie…
erzsike & kobus
lizelle, dis pragtig. baie dankie!!! *
Eloise Schoeman
Stunning foto’s …. Erzsike & Kobus jul het FAB gelyk en maak ‘n amazing couple!! Lizelle jy mag maar foto’s neem!! xxx
claudia
dis ongelooflik…
christine viljoen
Stunning! Die fotos wys hulle ware liefde vir mekaar! Ekle foto is mooier as die ander een!
nameFrancisce Dreyer
Lizellie dis stunning!!
Junior
Baie mooi!
Marzanne
Regtig PRAGTIG!!!!
Jeanne van Reenen
Die foto’s lyk ongelooflik, hulle is ‘n fantastiese paartjie!!!
alta vermooten
sal rerig moeilik kies vir die beste een, die wat die blaarlose bome in die agtergrond het en met die helderkleurige geboue en met die wingerde in die agtergrond en en …, almal is eintlik vrek mooi, maar ek dink dis die verliefde stunning paartjie wat die deurslag gee, alles BAIE mooi
name Zoë
Ongelooflik mooi. Ertjie en Kobus, julle het pragtig gelyk! Baie dankie vir ‘n heerlike troue!!
xx
Lauren Kriedemann
i love the photos of the feet and street signs, so cute!
name
ek dink jou fotos is PHENOMINAL!!!! ek sal jou def in gedagte hou eendag as dit my dag is!!!!! travel jy rond in SA? of is jy net in eenplek gebasseer?
yolandi
lizelle
Hi Yolandi!
Oooo ek LOVE travel!
Dankie vir die comment.
anel
o my word ! mog iemand saam wie ek gewerk het by Grande provance, ek was head pastry en sy trainee van ICA in ons kombuis ! en amper haar fingers verbrand toe sy aan my warm Honeycomb wou proe ! eish….. geluk julle !