My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 7th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Hierdie was vir jou ‘n hot dag. Hot couple, hot motor, hot golden hour en…very hot weather! Deur die hitte het Kobus en Yolanda net aanhou lag en vir mekaar op “daardie” manier gekyk. So dankie dat julle die hitte met ‘n smile trotseer het! Dit was heeeeeeerlik om julle af te neem! Geniet die foto’s:

Venue: Breede Escape, Bonnivale

Dress Tramadol maker: Greta Bester ( Durbanville)
Suite maker / shop: Euro suite
Flowers: Die wawiel – Swellendam
Make up and hair: Anna Pepper
Other Rentals: Classy Hire ( Paarl )
Dj: Jaco Swartz
Cake: Choc a Cherry
Shoe dressing: Lily blue
What every bride should know: Have fun planning your wedding and be creative, make your own décor / invites. Just enjoy your wedding day!!!!

let me know what you think

  • yolanda & kobus
    May 7th, 20119:02 pm

    Die foto’s is STUNNING STUNNiNG STUNNING. Jou werk is iets besonders en jy kon nie ons 2 se persoonlikheid beter uitbeeld nie. Baie dankie Lizelle, jou warm en vrolike persoonlikheid het almal so op hulle gemak laat voel. Jy ROCK girl….

  • cecilia*
    May 7th, 201111:47 pm

    _love die fotos!!dis WOW en so mooi natuurlik. die wag die moeite werd :)

  • Kobus
    May 8th, 201112:31 pm

    Elke pennie werd!

    My Bok, jy lyk absolutely AMAZING !!!

    Dankie Lizelle, baie dankie dat jy diè dag vir ons kon vas vang in sulke asemrowende fotos wat die emosie en gevoel van elke oomblik vir ewig sal uit beeld.

    Kom julle…. gee comments asseblief!

  • Die Wolfaardt's
    May 8th, 20111:38 pm

    Foto’s baie mooi. Ons almal (Ouma ook) het dit saam gekyk sommer weer van vooraf troue gehou.

  • RENET ENGEL
    May 8th, 20116:48 pm

    Hi,Kobus and Yolanda the photos are beautiful !!!The two of you make a perfect picture.Thanks for a lekker day at your wedding.

  • nastassja harvey
    May 8th, 20119:27 pm

    zella ek is MAL oor die fotos met die rooi kar en tussen die groen bome, stunning stunning meisie! :)

  • Ruan Bester
    May 9th, 201112:25 pm

    Ek het nou die foto’s gekyk, julle 2 lyk stunning. Is nou van voor af spyt ek kon nie daar gewees het nie. Ek hoor dit was so ‘n lekker troue gewees.

  • Estie Thirion
    May 9th, 201112:55 pm

    Jy stel nooit teleur nie! wonderlike inspirasie

  • Amelda
    May 9th, 20112:51 pm

    Dit is iets besonders. Regtig! Elke foto vertel ‘n storie en die liefde kan eerste gesien word! Finominaal!!!

  • Melanie Bester
    May 9th, 20114:33 pm

    wow, flippin mooi foto’s! nig, jy het super stunning gelyk! en Kobus jy is baie gelukkig!

  • Chantel & Jacques Els
    May 10th, 20119:54 am

    Sjoe, dit foto’s is baie baie nice! Kon nie wag om vanoggend in die website in te gaan nie!

  • Suretha Franken
    May 10th, 201112:11 pm

    Joh joh joh!!!!!!! Dis soooooo mooi!! Ek love die foto’s! Kan nie wag om die res te sien nie! Julle 2 lyk soos regte models! Dis regtig pragtig!
    xxx

  • Andre van der Veen
    May 10th, 20113:23 pm

    Bly om te sien jy het onder andere die verlate stasie gebruik as location vir die fotos ;)

    Die lig in die pad foto is asemrowend mooi, net soos die fotos!

  • Helmine
    May 10th, 20114:24 pm

    Ongelooflik pragtig! (Ek wens ek was daar!)

  • elmarie bendinelli
    May 10th, 20115:46 pm

    Yolanda!!!! Jy het so beautiful gelyk. Baie geluk!

  • Quintus (Happy)
    May 13th, 20116:33 am

    Julle lyk wonderlik! Die foto’s is baie mooi, en baie dankie dat ek die dag saam met julle kon deel. Ander couples kan baie by julle leer!

  • nonnie du toit
    May 30th, 201112:51 pm

    my maatjie ek is verslaaf aan jou fotos! jy was die mooiste bruid ooit!!!! kobus jy het ook nie te sleg gelyk nie hehehe****

  • […] (See their wedding photos HERE) […]

  • […] (See their wedding photos HERE) […]