My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 30th, 2018 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Wat ‘n wonderlike Overbergse fees! Chris-Marié en ek was albei in Caledon op skool en hoe lekker is dit om haar smile so groot te sien! Die dag was vol liefde, vrede, smiles…en Pizzzzza!

Dankie dat ek julle dag en liefde vir mekaar kon sien en vasvang. Geniet julle foto’s!!! <3

Dankie Maré vir die awesome shot!

 

Pitzar het heerlike aandete gemaak, selfs die soet Nutella pizzas vir poeding!

 

Troue: Matjiesdrift Kapel

Pizza: Pitzar

Onthaal: NG Kerk Moedergemeente Caledon

DJ: Johann Oosthuizen

Rok: Bridal Aisle

Hare/Makuep: Roelien van Schoor

Assistent vir die dag…maar eintlik ‘n awesome fotograaf: Maré Rootman

 

let me know what you think

  • Konrad Tjaden
    May 30th, 20183:08 pm

    Hi Lizelle; Dit is rerig awesome, baie dankie dat jy ons dag saam met ons kon deel en die perfekste foto`s neem.

  • Tertia Venter
    May 31st, 201810:08 am

    Interessante kerkie & lieflike ou vintage kar!