My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 30th, 2014 | Pregnancy,Shoots | Subcribe to RSS

I caught myself smiling numerous times while editing these! WHAT fun parents are these 2 going to be?

Dis altyd so lekker om julle te sien. Baie blessings vir al die “nuwes” in julle lewens!  xxx

(PS: Still absolutely LOVE their wedding!)

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Jy kan mos nou nie vir ‘n chef verby vrugte op die vloer laat stap nie!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 Baie dankie aan Allee Bleue dat ons daar kon shoot!

 

 

let me know what you think

  • Monique Burn
    May 30th, 20143:19 pm

    Lizellie – Jy is amazing. Ek sweer dit is net jy wat dit kan reg kry met ons! Nie net kan jy toor met ‘n kamera nie, maar jy is ‘n kunstenaar met mense. Jy borrel liefde en smiles… So lekker om ‘n naby jou te wees. Baie baie baie dankie vir die mooi foto’s!!!!!

  • Rene Groenewald
    May 30th, 20144:24 pm

    Wow, dis so so mooi! My mond hang oop. Moes dit dadelik drie keer oor kyk..Stunning fotos!

  • olga
    May 30th, 20144:56 pm

    Dit is so mooi. Wat se mooi seuntjie gaan dit nie wees nie.

  • Mia Taljaard
    May 30th, 20145:15 pm

    Ah dit is soo mooi, ek love dit!! Well done Lizelle!! Dit is natuurlik en fun en pas perfek by Kyle en Monique. Ek stem saam – jy is net ongelooflik talentvol. Nou kan ek nie wag vir die “follow-up” shoot van die gesinnetjie nie :)

  • Fitri Chandra
    May 30th, 20149:06 pm

    Beautiful pictures of Mr and Mrs. Burn. Gefeliciteerd Kyle en Monique!!!! Groetjes, Fitri

  • Jos Munnik
    June 3rd, 20147:16 pm

    What I see is a loving copple expecting a baby! Wunderful happy pictures.