My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

March 15th, 2018 | Baby,Family,Shoots | Subcribe to RSS

Dis vir my so ‘n lekkerte om so in mense se lewens ingenooi te word om dit af te neem en “hoe ek dit sien” te kan deel. Elke gesin het sy eie mooi en unieke manier van “wees.” Dankie dat ek ook net myself kon wees by julle! Julle is so ‘n kosbare gesin en dis lekker om die respek en liefde vir mekaar te kan sien. Baie blessings en geniet jul kiekies! <3

let me know what you think

  • Litzia
    March 15th, 20185:54 pm

    Wow!!! Woorde kan nie beskryf hoe dankbaar ons is vir die kosbare foto’s nie. Lizelle, jy is so talentvol en het so ‘n passie vir mense! Weereens baie dankie vir die ONGELOOFLIKE kiekies!