July 29th, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Dit was een van daardie wintersdae wat enige bruid van sal droom. Die lug was vars en die lig krisp. Die opwinding was tasbaar in die huis waar Jobeana aangetrek het. Haar vriendinne was in meervoud daar, selfs al het sy en Lammie nie bridesmaids en best men gehad nie. Aurora het ge-roar van lekker kry. Twee mense wat lief is vir mekaar, het getrou. Dit was net so… lekker! Dankie dat ek in julle dag kon deel. Net blessings vir julle!
My regterhand en 2nd shooter vir die dag: Rousseau. Dankie vir al jou hulp!!!
Videograwe: Blaze Productions
Cape DJ’s: capedjs@ananzi.co.za











































kat - rock n roll bride
totally HEART these
Adri
Sjoe Zella. Weereens, pragtig soos altyd!!! Kan nie wag om die volgende fotos te sien nie!
dorette
looove die een by die busstop!
Ellena van Tonder
Lizelle, dit is sooo mooi. Mal oor die trouskoene. Mal oor die detail in foto # 1