October 12th, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Daar is ‘n paar goed oor hierdie spesifieke troue wat dit net so spesiaal gemaak het:
Mariette en ek was van Sub A af in dieselfde skool en ek kan nog soos gister onthou die eerste dag toe ek haar ontmoet het. Sy is nog net so mooi soos toe! Nee wag, mooier!
Le Roux is my baie oulike skoonsus se neef.
Hulle het in Caledon (my hart se punt) getrou.
Hulle het op Matjiesdrift getrou en die decor en blomme was uit die boeke. (Nuwe venue maar so-so-soooo mooi!)
Mariette en Le Roux het die wonderlikste ingesteldheid oor die onweer van die dag.
Hulle vul mekaar so mooi aan.
Hulle oe het sterretjies in wanneer hulle na mekaar kyk.
***
Ek het vooraf na die venue gaan kyk om te besluit waar ons die foto’s kan neem, maar teen die tyd wat die diens verby was het dit hard gereen EN die wind het woes gewaai. Op die ou-end is al die familie fotos in die kerkie geneem en vir die couple shoot het ons van dak tot dak in Caledon gehardloop. Dit het vet pret veroorsaak en verseker gesorg vir twee meer kreatiewe foto-locations.
Weereens dankie vir julle wonderlike houding!!!!
Die uitsig uit die kerkie:
Mariëtte se pa toe hy haar sien!


Haar ouma het die aantrek storie fyn dopgehou:







































Venue: Matjiesdrift Caledon



















Stephan
Well done Lizelle! As jou improv / backup spots sulke stunning fotos kan lewer….
Pragtige foto’s!
Rebecca (love made visible)
WOW Lizelle! The landscape shot of the church is exactly as you described- breathtaking scenery! I am SO impressed with these! How very cool that his tie matched the blue postboxes
Love the documentary slant in some of these pics. I could go on and on about how beautiful your work is- but I think you know how much I love your stuff!
Bernard
Good Job met wat lyk en klink na vrek moeilike omstandighede!
Kat Forsyth
Lizelle…wow. All I can say is, you’ve done it again! And who would have thought that postboxes could make such a stunning background? YOU. And they do!
christine Meintjes
Absolute stom geslaan! Daai posbus shots is super awesome!!!
Irise
Ai maar dis mooi! Geluk Mariette, jy het beeldskoon gelyk xx
Ellena van Tonder
Pragtig! Gaande oor die sambreel foto’s en die een van Ouma.
Lize
Lizelle jys u superstar! wow… en die oulikste couple! love die sambreel shots, so cute!
Patricia Viljoen
Lizette, die Foto’s van Mariette-hulle is stunning. Well done!
Paticia
Janine Boshoff
Wow, welgedaan! my pragtige Niggie se spontanietyt, en natuurlike skoonheid is SO mooi
‘gecapture!’ Jy’t die vreugde, hart en prag van die dag goed ‘oorvertel’!
xx
Du Wayne Denton
Love the dress shots. Stunning wedding! The blue postboxes makes a fun enviroment.
Charl Smith
baie baie nice fotos. baie goed gedoen onder sulke omstandighede.
René en Jana
STUNNING!!!!!!!!!!!!!
kreatiwiteit slaan die asems weg. om die foto’s te kyk is soos ‘n kunsfliek wat enduit ‘n glimlag om die mond laat.
Tania Calldo
Ongelooflik Lizelle!dit lyk so goed!
LIzl de Bruyn
WOW al wat ek kan se! ‘n Ongelooflike mooi Bruid. Mal oor die foto’s!!!
Gwen Bell
I can’t believe her back muscles. Yogini!?!
annelize gericke
mariette het ongelooflik mooi gelyk!!die fotos is stunning!maatjie – jy was ‘n beelskone bruid!!
Jonel Meyer
Man, ek absolutely love dit. Dit is so stunning.
Maré Rootman
Zellie, jy is ‘n wenner in enige situasie!
Carmin
Ek kan net se WOW!!!!!!!!!!!!! Is gek daaroor!!
Lucia
Joe Mariette – dis baie baie mooi!! Jy het pragtig gelyk!! En die foto’s is kunswerke!!
Mags
Dit is rerig baie mooi! Dit is so lekker om al die bekendes op jou website te sien Lizelle!