My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

June 22nd, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Ek wens so ek kon nou die eerste foto van my en Mariné vir julle wys. Ek dink ons was in SubA of SubB en Mariné het partytjie gehou waar ons ons mammas se klere aangetrek het. As Mariné dalk die foto kan opspoor, sal ek dit post. Dit was vet pret! Oversized skoene en 80’s klere, handsakke en rooi wange en lippe.

Daarna was daar nog kuiers op ons plaas en vele ekstra Duitse klasse vir my by hulle huis. Sy is een van die mense met die meeste geduld wat ek in my lewe al gesien het. Sy was juis weer besig om iets vir my te verduidelik toe die Twin Towers geval het. Ons was in matriek en eks seker sy het weer alles vanaf St.7 se werk verduidelik, sodat sy seker is ek verstaan mooi. Hier is ons Duitse klas:

 

 

 

Maar hierdie dag was sy ‘n bruid. ‘n Pragtige een. Sy is een van daardie mense wat altyd ‘n twinkle in haar oog het, maar hierdie dag was dit net nog meer sigbaar. En veral as sy vir Len kyk.

Mariné en Len, dit was vir ‘n huge voorreg om die dag met julle te kon deel. Nie eers die reën en veranderende planne kon julle bietjie negatief maak nie. Mag die res van julle lewens so wees. Geniet julle kiekies!!!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

&nbsp viagra pharmacy;

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

En toe begin dit reeeeeeeeën dit:

 

 

 

 

 

 

Hulle sou buite trou, maar met die weer is dit vinnig-vinnig geskuif na die onthaal se dansvloer.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Mariné se sus, Danelle en haar seuntjie:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Ek is MAL oor die gediggie! Beide Len en Mariné is onderwysers. Len het dit eendag by die skool vir Mariné geskryf terwyl sy kop bietjie met wiskunde gevul was:

 

 

 

 

 

 

 

Super fun eerste dans!

 

 

 

Ek en Mariné:

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Venue: Kronenburg, Paarl

let me know what you think

  • Le Riche Pepler
    June 22nd, 20125:40 pm

    Wow, great fotos. Go Caledon :)

  • Elmarie
    June 22nd, 20126:38 pm

    Wow! Jy is so beeldskoon Mariné! Kan sommer sien julle het n wonderlike dag gehad. Zellie jy is net die beste.

  • Sophia Jordaan.
    June 22nd, 201210:59 pm

    Foto s is pragtig. Jul het almal so mooi gelyk. Het dit nou baie geniet om daarna te kyk.

  • Annette
    June 23rd, 201212:19 am

    So lekker om almal so gelukkig te sien. Pragtig

  • Brenda Koekemoer
    June 23rd, 201212:27 pm

    Net een woord AWESOME!!!!!!

  • Yvette
    June 23rd, 20122:39 pm

    Stunning foto’s van twee pragtige mense! Was heerlik om te kon deel in die foto’s van jul huweliksdag! Bid jul ‘n ewigheid saam toe!

  • Esté Haggard
    June 24th, 201212:55 pm

    Ongelooflik mooi! Ek wys die foto’s vir almal. Mariné en Len is pragtige mensies en die reën het definitief die dag supergeseënd gemaak. Lizelle jy moet aanhou met jou talent!

  • Catherine Mac
    June 24th, 20122:47 pm

    Wow, that sparkler shot it AMAZING Lizelle!!

  • Neldine
    June 24th, 20128:51 pm

    Sjoe Marine, maar jyt verskiklik mooi gelyk en Lizelle jy het n ongelooflike talent!!!

  • Jolandi Smith
    June 25th, 20122:21 pm

    Soos altyd pragtige kiekies Lizelle!!! Sjoe, en Marine jy was ‘n beeldskone bruid. Stunning! Nogmaals baie geluk. Landi xx

  • Anina De Witt
    June 26th, 201212:47 pm

    Dis baie besonderse foto’s ! VOL liefde en vreugde !!

  • zelrise plaatjies
    June 26th, 20123:29 pm

    Pragtig Marine…baie geluk!!!!Zellie jy is baie oulik. die pics is stunning!