My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

January 13th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Die manier hoe Nicola en Leo-Heyns mekaar respekteer laat ‘n “warm fuzzy feeling” in my hart. Dis heerlik om tyd met hulle te spandeer en ek is so dankbaar daar is iets soos ‘n kamera om vas te vang hoe hulle na mekaar kyk! So dankie Leo-Heyns en Nicola dat ek julle dag kon waarneem en afneem. Laat weet as julle ooit julle vows sou renew!

Venue: Nooitgedacht stellenbosch

Rok: Ilse Roux

Pak: Just Man

Blomme: In-tu-it

Hare: Ilke, Le Hair Lounge

Make up: Stelle Horne

DJ: Roaring DJ Productions

My regterhand vir die dag: Maré Rootman




let me know what you think

  • Rensche Mari
    January 13th, 20118:34 am

    Ooooh, dis soooo mooi!

  • Jani B
    January 13th, 20118:46 am

    Oh Pronk-ertjies, my favourite! Beautifull sagte images….

  • wesley Vorster
    January 13th, 20118:51 am

    WOW!!!! That shoe shot is going down as my all time fav shoe shot! And the shots with the lens flair! AWESOME!!!

  • Mariko
    January 13th, 20118:54 am

    Wow – jy is so talentvol! Dis stunning

  • leoume Diedericks
    January 13th, 20119:01 am

    WOW lizelle.

    Jy het jouself weer oortref!!!

  • Kim
    January 13th, 20119:04 am

    Dis beautiful Lizelle. I love (55) where she is laughing!

  • Stella
    January 13th, 20119:07 am

    Stunning, as always Lizelle!

  • Maré Rootman
    January 13th, 20119:57 am

    daai hondjie-foto het nou my dag gemaak! En dit lyk amper asof Michael Bublé sowel as Hugh Hefner by die troue was (grappie)

  • minki
    January 13th, 201110:15 am

    yes buurvrou! Inderdaat jou nommer 1 hierso! haha. great en pragtige foto’s!! die wag werd gewees! baie mooi Lizelle!!!!

  • Sonya Olivier
    January 13th, 201110:22 am

    Lizelle, jou pics is absoluut stunning… Jy ‘capture die ‘mood’ van die dag so perfek, almal lyk so ontspanne en natuurlik en beautiful.. As ons ooit ons ‘vows renew’ en die liewe Mariné sit nog doer gaan jy beslis moet opvlieg!!

  • Isak P. Bosman
    January 13th, 20111:36 pm

    Dit is baie mooi. Julle hou die Bosmans se naam hoog!

  • grethe
    January 13th, 20112:58 pm

    Pragtig! Nicola vriendin, jy lyk stunning! Julle het pragtige kiekies… Lizelle, jy is ‘n fantastiese kiekie vasvanger!

  • zaheera
    January 13th, 20112:59 pm

    Lizelle, amazing photos!!! But then again this must have been one of your most pleasants shoots as Nicola not only makes for beautiful pics she has a beautiful personality too!
    Really gorgeous!!!

  • isabel
    January 13th, 20114:03 pm

    beautiful beautiful fotos!

  • adene
    January 13th, 20114:19 pm

    pragtig en spontaan! Ek is mal oor haar blomme ruiker x Ek love ook die shoe shot aan die begin!!

  • marsan
    January 13th, 20114:32 pm

    Nicola jy is sooooo mooi!!

  • nikki
    January 13th, 20116:12 pm

    Ongelooflik soos altyd! Loove die shot onder die bougainvillea! Nicola se rok en bouquet is out of this world mooi!

  • Daleen
    January 14th, 20116:33 pm

    wow!! fenominaal!! Well done Lizelle!! Nicola, jy straal!! mis al die kuiertjies na werk! geniet elke oomblik!

  • annelize ferreira
    January 14th, 20118:59 pm

    Oooo dis vir my so moooooi….

  • Celia
    January 17th, 20119:17 pm

    Dis vreeslik mooi Lizelle! Ek kan nie genoeg kry van jou Blog nie!! Ek kan weer…en weer…en weer kyk!