My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

August 22nd, 2016 | Baby,News,Other,Shoots | Subcribe to RSS

lielageboorte-lizellelotter-1

lielageboorte-lizellelotter-2

 

lielageboorte-lizellelotter-3

 

lielageboorte-lizellelotter-4

 

lielageboorte-lizellelotter-5

 

lielageboorte-lizellelotter-6

 

lielageboorte-lizellelotter-7

 

lielageboorte-lizellelotter-8

 

lielageboorte-lizellelotter-9

 

 

lielageboorte-lizellelotter-10b

 

lielageboorte-lizellelotter-11

 

lielageboorte-lizellelotter-12

 

lielageboorte-lizellelotter-13

 

lielageboorte-lizellelotter-14

 

lielageboorte-lizellelotter-15

 

lielageboorte-lizellelotter-16

 

lielageboorte-lizellelotter-17

 

lielageboorte-lizellelotter-18

 

lielageboorte-lizellelotter-19

 

lielageboorte-lizellelotter-20

 

lielageboorte-lizellelotter-21

 

lielageboorte-lizellelotter-22

 

lielageboorte-lizellelotter-23

 

lielageboorte-lizellelotter-24

 

lielageboorte-lizellelotter-25

 

lielageboorte-lizellelotter-26

 

lielageboorte-lizellelotter-27

 

lielageboorte-lizellelotter-28

 

lielageboorte-lizellelotter-29

 

lielageboorte-lizellelotter-30

 

lielageboorte-lizellelotter-31

 

lielageboorte-lizellelotter-32

 

lielageboorte-lizellelotter-33

 

lielageboorte-lizellelotter-35

 

lielageboorte-lizellelotter-34

 

 

let me know what you think

  • Anné
    August 23rd, 20161:44 am

    Dis soooo mooi, Zellie!!! Wow.

  • Alice
    August 23rd, 20167:19 am

    Baie kosbaar!

  • Clea
    August 23rd, 20167:56 am

    Beautifully captured. The parents will cherish these for ever!!

  • Mariska
    August 23rd, 201611:48 am

    Sjoe beautiful! Kry ek sommer ‘n knop in my keel.

  • Unda
    August 23rd, 201611:50 am

    Ag te liefies. Pragtige foto’s Lizelle. Baie geluk Ferdi en Jonel, sy is pragtig. Julle gaan awesome wees.

  • Bea
    August 23rd, 201611:51 am

    Sjoe baie mooi Lizelle! Baie smaakvol ook!

  • Wessel
    August 23rd, 201612:15 pm

    Hier sit ek met trane in my oe omdat dit so ‘n spesiale geleentheid is! Nuwe lewe en ‘n drastiese verandering in die nuwe pappa en mamma se lewens.

    Mooi Lizelle!

  • Chene Steyn
    August 23rd, 201612:50 pm

    Pragtig!!! Daar beleef ek sommer weer Jonathan se geboorte. Lizelle jou talent is ongelooflik. Baie geluk aan die mamma en pappa!

  • Ferdi
    August 23rd, 20161:02 pm

    Dis te pragtig Lizelle. Baie dankie vir die awesome foto’s. Ons is vir ewig dankbaar.

  • Karin Struwig
    August 23rd, 20161:17 pm

    Hi, dit is so verskriklik spesiaal. So mooi vasgevang, jy het wonderlike werk verrig!

  • Linda
    August 23rd, 20162:37 pm

    aaah dit is ongelooflik mooi!!

  • Arnel
    August 23rd, 20163:36 pm

    Wow! Dit is ongelooflik kosbaar… Sjoe, wat ‘n voorreg! Daai foto van die traan wat loop – kragtig. Lizelle, die Here het vir jou ‘n gawe gegee wat verskriklik kosbaar is – baie dankie dat jy dit tot Sy eer gebruik!

  • Elke
    August 23rd, 20166:58 pm

    Unbelievably beautiful! And I’m pretty sure you’re right – not the last one…

  • Jureni
    August 23rd, 20168:55 pm

    Wow wow wow zellie…jys een amazing mens met die grootste gawe en talent om die mooiste fotos en oomblikke vas te vang en vir elkeen wat daarna kyk te laat voel of hulle deel is van daardie spesiale oomblikke….dis soooo besonders,spesiaal en vrek mooi….LOVE IT!!!! Weereen geluk Jonel en Ferdi

  • Nicky Coetzee
    August 24th, 20163:11 pm

    Kosbaar! Soooo pragtig gedoen, Lizelle! Baie baie geluk, Jonel en Ferdi! Hierdie foto’s bring ‘n knop in die keel en ‘n traan in die oog!

  • jou heel grootste fan
    August 24th, 20166:58 pm

    …woordeloos…
    – oor die manier wat jy hierdie wonderwerk vasgevang het…van ‘n geboorte en ‘n nuwe lewetjie uit die Here se hande, en die emosies van pappa Ferdie en mamma Jonel …en liewe Liela-Belle!
    waarlik die mooiste talent wat jy het, Lizelle!
    En dan voel dit asof ek daar was en niks gemis het nie…
    Shu, mag die Here vir jou verdere guns gee waarin jou hart le.

  • Anza
    August 25th, 20162:02 pm

    Jy is absoluut BRILJANT in capturing the moment and emotions! Wow, sommer ‘n traan in my oog gekry.

    Baie geluk aan die familie ook – God se rykste seen op hulle as ouers en klein Liela