My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

March 27th, 2009 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

Ellena is mal oor fotografie en nog “maller” oor haar man en seun. Sy het besluit om ‘n kombinasie van die 2 lekkertes te reël. En dit was heerlik! Günther is presies soos wat hy op sy ouderdom moet wees. Vol lewenslus en uit om (nog) iets te ontdek Buy Kamagra wat hy nog nie weet of ervaar het nie. Dankie julle! Ek het die middag baie saam julle geniet.

 

 

 

ellena-fam

 

 

 

 

 

ellena-fam

 

 

 

ellena-fam

 

 

 

ellena-fam

 

 

 

ellena-fam

 

 

 

ellena-fam

 

 

 

ellena-fam

 

 

 

ellena-fam

 

 

 

ellena-fam

 

 

 

let me know what you think

  • Maria
    April 17th, 200910:31 am

    Wow, awesome fotos!

  • Christine Meintjes
    April 19th, 20097:56 pm

    Hy is so oulik! Baie mooi fotos zel!

  • Vanessa
    April 20th, 20098:43 am

    Lizelle, wow, dis ongelooflik! Stunning! Stunning! Stunning!

  • Cherise van der Merwe
    April 20th, 20094:54 pm

    WOW WOW WOW WOW!!!!! Pragtig!!!!!

  • […] se eerste verjaarsdag! As hy dalk vir julle bekend lyk, ons het nie te lank terug ‘n heerlike familie shoot met hom en sy ouers […]