My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 12th, 2017 | Family,Shoots | Subcribe to RSS

Om in mense se persoonlike spasie toegelaat te word, kan nooit sommer-net aanvaar word as iets vanselfsprekend nie. Die Logans het hulle huisdeur (en harte) oopgemaak en my ingenooi om ‘n stukkie van hulle lewens te ervaar en vas te vang. Wat ek gesien het was warm en mooi. Liefde wat soms opoffer of doelbewus gekies moet word. Maar dis liefde wat aanvaarding kweek en vir hul dogtertjie sekerheid gee. Dankie dat julle lief is vir God. Dankie dat julle lief is vir mekaar en julle dogtertjie. Bloem het 3 diamante by gekry! <3

 

 

 

Koffie inspeksie:

let me know what you think

  • Annerie
    May 12th, 20177:18 pm

    Lizelle…. dis ongelooflik beautiful!! Knop in my keel soos ek na alles kyk… dankie vir jou moeite, ons waardeer jou opreg!!

  • Wilmie
    May 12th, 20177:21 pm

    Stunning!! Jy het hulle hart mooi vasgevang❤️