October 10th, 2010 | Family,Shoots | Subcribe to RSS
Miskien moet ek net vrede maak dat families my bless. Ek is mal oor verhoudinge en die manier waarop ‘n familie werk fascinate my net! Die Loubser gesin is familie van my goeie vriendin en soms assistant, Mariette. Sy het my al so baie van die fam vertel en hoe lief sy hulle het, ek kon nie anders as om opgewonde te wees oor die shoot nie. Daar gekom, was ek nie vir een oomblik terleugestel nie. Om dit op te som, na die shoot het ons almal om die kaggel in die sitkamer gesit, met boeretroos en vars beskuit. Wow. Weereens ‘n HUGE voorreg om so in mense se spasie toegelaat te word. Net nog ‘n lekkerte van my werk. Geniet dit julle!
Darem net so enetjie van Mariette ook!
Waarlik, hoe kan ‘n mens nie die gesiggies lief he nie!?
Laat ek darem ook net bietjie spog met Erna! Sy is die vrou agter “The Lady Olive” en het nie net in 2009, maar ook hierdie jaar GOUD gewen met die jaarlikse “SA Olive Awards!” Moenie skroom om haar te kontak vir haar uitstekende produk nie! Mail haar sommer by loubserft@telkomsa.net vir bestellings of navrae!




















































Annerine
Sho dis Beautifull!!! Lyk so lekker!
Lise
Ongelooflik mooi!! Kan nie wag tot ek kindertjies het wat jy kan afneem nie!
Maré Rootman
O Zellie, dis alles so so mooi, ek dink die een van die seuntjie by die boom is my gunsteling!
Tracy
Beautiful pictures of a beautiful family!!
Mitchell Wong Ho
Some much fun and smiles. Great job!
mariette
o my word!!! so lank uitgesien!! en TARRAAAA!!! flip dis absoluut pragtag!!! dankie lizelle dit het so hot uitgekom!! flip die een van anke en erna!! en wit en swart waar amal so lag oor pietie vir erna gekielie het!! en die in die gras!! en en en … all in all fabulous!!! xxx
Catherine Mac
So inspiring! I LOVE the sharp clean Vibrance of this shoot!
Erna
Lizelle
Die fotos is die mooiste ooit!!!!!!Baie dankie ek kom amper nie meer wag nie maar defenief die moeite werd. Die kleur is so mooi skerp en my gunsteling?? Defenitief seker my mooi man!!!
Weer eens dankie.
Roelien
Ek kon nie help as om self te glimlag nie! Well done!
Ernst
Ek kan nie glo my suster het net vir die fotograaf koffie en beskuit aangebied nie!
Hendrien Koen
Wow!!!ek kry sommer hoendervleis, Lizelle!!
ek kan nou nie meer wag om my kleinsus se trou fotos te sien nie, want as ek so kyk na die kiekies, dink ek wag daar ‘n onbeskryflike lot fotos vir ons!!! Ek is offisieel ‘n “fan”!!!!!!
Taryn Ward
Absolutely LOVE the last one. It speaks a thousand words!
Riana
Baie koel pics Lizelle! Net een vragie: waar op aarde het jy opgestaan om so hoog bo hulle koppe fotos te kon neem? Dit lyk hoër as net ‘n normale stoel hoogte?
Marele Dicks
Dit is lag lag die mooiste familie foto’s ooit!!! Ek bespreek jou sommer nou al vir waneer ons rakkers so oud is.
lizelle
Hi Riana! Jy is reg! Ek het op die plaas bakkie gestaan! Was BAIE naby aan hulle geparkeer, selfs al lyk dit dalk nie daar so nie!
die Fritz
Ok, ek raak nou afgesaag, maar dis regtig mooi! dis asof jy die prentjies verf, en dit tydsaam beplan, soos wat jy ‘n komposisie van ‘n skildery sou beplan. En elk een gee dié illusie.
as jy ‘n musiek komponis was, sou jy ‘n Mozart tipe gewees het. Prys die Here vir jou talent!
Annelize
Mal oor jou fotos. Die kleure is asemrowend!
Alida
Sjoe, weereens stunning. En jy het reggekry om soveel innerlike mooi vas te vang. Ek hou van hoe ontspanne almal lyk.
Esrillita Hahn
Oh my snitzel…dit is sooooo mooi. Voel of jy aan die kleure wil vat. Dis so lewendig. Well done juf Lotter
Charne
BEAUTIFUL LIZELLE – YOU INSPIRE US ALL! Foto’s is regtig stunning, elke liewe ene hoor
Jenna-lea Kelland
gorgeous photos! where was this, love the location?
lizelle
Hi Jenna-lea! Thanks man! Its taken on their farm outside Paarl. ***