My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

June 7th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Lourens en Anrieke kom nie van die Kaap af nie, maar is mal daaroor hier. Toe kom trou hulle sommer hier! Ek dink dit vat baie “guts” om so iets aan te pak, maar Lourens en Anrieke het dit met soveel styl en gemak gedoen. Hulle was rustig, maar opgewonde oor die dag wat uiteindelik aangebreek het en dit was deurtrek met vrede. Dis waarlik wonderlik om dit te kan beleef.

Blessings Lourens en Anrieke! Dit was so lekker om julle te kon ontmoet. Geniet-geniet!!!

Hoe het anrieke my gevind? Loer HIER

Venue: Allee Bleue

Dress: Glabal Glamour

Shoes: Nine West

Stationary: Bergbruidjie (Minki)

Flowers: Leipzig

Make-up and hair: Candice Leigh

Videographer: FJS Productions

let me know what you think

  • Heather Steyn
    June 7th, 20112:52 pm

    Die couple fotos is vir my die mooiste – liefde tussen die bruidspaar so mooi. Bruid is beeldskoon en engelkind met die krulle is te oulik!!

  • Leani Holmes
    June 7th, 20112:54 pm

    Wow, speechless! Too many beautiful ones to mention.

  • Lindy
    June 7th, 20113:07 pm

    Well done dame! Pragtige foto’s!! die kleintjies is te oulik, goeie candid shots!

  • Ronel Pienaar
    June 7th, 20113:43 pm

    Ek verstout my om te se: Dis die mooiste wat ek nog gesien het en so absoluut ‘n weerspieëling van hulle persoonlikhede! Bravo!!!

  • claire nicola
    June 7th, 20114:01 pm

    there is never a wedding on your blog that doesn’t exceed the last one…your work takes my breath away every. single. time. congratualtions on all the AWESOME going on here:) x

  • KoaRou
    June 7th, 20114:21 pm

    Beautiful bride, beautiful hair & make up, beautiful couple, beautiful day… wow !

  • Chanique
    June 7th, 20118:14 pm

    Lizelle ek LOVE hierdie fotos! Dit voel asof ek vir ‘n oomblik in ‘n ander wereld was! Dei bruid is PRAGTIG en ek love hoe mens die liefde tussen hulle in jou fotos kan sien! A-W-E-S-O-M-E

  • CHARNE
    June 7th, 20118:40 pm

    Dit is pragtig.Wens julle alles wat mooi is toe.julle maak so n mooi paartjie.

  • minki
    June 7th, 20118:55 pm

    julle foto’s is pragtig Anrieke!! well done soos gewoonlik Lizelle!!

  • Lize Beukes - Allee Bleue
    June 8th, 20118:59 am

    Amazing fotos soos altyd Lizelle! Well done!!!
    Anrieke en Lourens, julle het stunning gelyk! Dit was ‘n voorreg om saam met julle te werk. xxx

  • Heike
    June 9th, 20112:26 pm

    Lizelle, jou werk bly maar net AMAZING!!!! Love die photies!

  • Debbie Baker
    June 10th, 20118:49 am

    Absolutely stunning! Thank you so much for sharing your special memories with us. You both look so happy. What a wonderful couple. God bless you both

  • Kasienka
    June 10th, 20119:19 am

    Oh my word jy is goed! Die foto’s is ongelooooooflik mooi en vang sulke spesiale oomblikke vas, sjoe! :-)

  • Verne Terry
    June 10th, 201110:00 am

    Really beautiful photos! What a gorgeous couple and such a fabulous venue too!

  • libre
    June 10th, 20113:01 pm

    love love love love love die eerste shot!

  • Johanna
    June 13th, 20118:37 pm

    So mooi!! Ek weet nie wat ek gaan doen nie Lizelle…ek huil omtrent elke keer (van blygeit en opgewondenheid en sommer alles deurmekaar) as ek net deur ‘n troue se foto’s kyk!! Wat gaan ek doen op my groot dag? ! (Ek soek geen huil foto’s nie…!)

  • Karin Horne
    June 14th, 20111:18 pm

    Anrieke’s radiance shines through every picture! A truly beautiful set of memories. Two very special young people.

  • nastassja harvey
    June 14th, 201110:29 pm

    ah zella… claire het die woorde uit my mond gevat, jou werk is altyd SO ongelooflik. hierdie fotos is net WOW. well done vriendin, jy is amazing! :)