April 19th, 2010 | Family,Shoots | Subcribe to RSS
Ek moet eerlik se dat ek nogal bietjie gestress toe ek hoor daar is 9 lede in die fam wat afgeneem moes word. Ek was so pleasantly surprised oor hoe maklik dit was met al die hierdie familie! Hulle het so lekker saam gewerk en fun gehad.So dankie julle! Geniet die fotos en mag dit julle herinner van die goeie tye wanneer julle weer almal na julle eie huise en lande terugkeer.











































Johnel van der Westhuizen
Whow! Wat ‘n heerlike verrassing was dit nie om die klomp Malans hier te sien nie?! Die foto’s is pragtig! Dit kan ook nie anders nie, want dit is ‘n pragtige familie bymekaar. En om te dink hulle kom letterlik van die uithoeke van die wereld… Die foto’s is so kosbaar! Well done, great job!
Erlanka Paquet
Dankie LIzelle
Dis pragtig en jy het die moments baie mooi gevang.
Soos Johnel se die fotos is bitter kosbaar.
En ons het ‘n paar mooies van die hele familie.
Malan-Familie
Zani Malan
natuurlik het daai pragtige klein model sy ma se hart gesteel!! hy gooi dit nê!
Juanette
Stunning Lizelle! Mens kan hulle energie en liefde deur net na jou foto’s te kyk aanvoel! xxx
Ellena van Tonder
Stunning foto’s, love die pics met die kleinkinders. Vrydag kom nou vinnig, kan nie meer wag vir ons fotosessie nie!!!!!
rina-marie
Ag dis so mooi fotos julle Malanne!
Steph
Absoluut Incredible!!!!! En hoe kosbaar – elke familie moet so ‘n shoot he! x
Maré Rootman
Elke familie behoort sulke mooi foto’s bymekaar te maak! Baie baie pragtig!
Gerda le Roux
Sjoe, maar dis mooi!!! Moet darem by sê dat dit `n groepie pragtige mense (innerlik en uiterlik) is – ek sit so bly om te sê ek ken hulle. Wel gedaan
minki
sjoe. lyk na ‘n lekker familie! mooi foto’s lizelle!
Wineen Duvenage
Wow julle, dit is absoluut BEAUTIFUL foto’s, maar ek dink dit is omdat julle so mooi is:) Well done aan die fotograaf ook, dis rerig besonders!!
Carina Muller
Wow, wat ‘n aangename verrassing!!!! Dis die mooiste mooiste foto’s van my fam hierdie!! Julle almal straal!! Lizelle, jy het hulle super goed vasgevang!!!