December 15th, 2009 | Other, Shoots | Subcribe to RSS
Maria is ‘n maatjie van my. Sy is opreg en wanneer sy smile, dan skyn haar ogies.
Sy is gekeur om volgende jaar ‘n jaar-kursus by Stellenbosch Academy of Design and Photography te swot. (Ek het ook daar geswot.) Baie geluk en mag jou liefde vir fotografie net nog meer groei!!!
Hare: @Hair (Elzonia)
Make up: Isa Carstens (Roxanne en Maggie)
Om van Maria se foto’s te sien, gaan gerus na: http://magipearl.shutterchance.com





















nastassja
oh my word zellie…. flipping stunning! x
Ellena van Tonder
Loooove # 3 (en al die ander natuurlik).
rebecca (love made visible)
Love these!
Maré Rootman
Sjoe, Maria jy lyk stunning! Ek like die laaste shot!
Tania Calldo
eish ek hero hierdie foto’s, hou ook van #3. sjoe!!!!!!
Valdene
ek kry hoennirvleis elke keer as ek jou fotos sien!
Direse
Sjoe, amazing! Laaste foto veral is baie besonders.