My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

March 28th, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Ek het Marius en Keziah eers 4 dae voor die troue ontmoet. Ons het sommer by hul venue, Nooitgedacht, bymekaargekom. Daar het ons op die Kaap Hollandse stoep gesit en op die ou-end het dit meer na ‘n “foto-kuier” gevoel as ‘n “meeting.” Keziah en Marius was opgewonde vir dit wat voorle en ons het bepreek hoe ‘n mens die reen lekker sal maak, sou die weervoorspelling waar word. Op die ou-end was dit reenloos, maar lag-klanke, trane Levitra en warm harte het die lug gevul.

 

marius-en-keziah-0

 

 

 

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

 

marius-en-keziah-0

 

Venue: Nooitgedacht, Stellenbosch, South Africa

Makeup artist: Sebastine Pepler

Videograwe: FJS

Gebook deur: Christine Meintjes

let me know what you think

  • rebecca
    April 7th, 20098:00 am

    Absolutely stunning as usual Lizelle!
    What lens did you shoot the earing and shoe shots with? Beautiful! I love the black and white portraits of the bride.

  • Dielda
    April 7th, 20098:08 am

    WOW Freaking Fantastic! Ek kan elke keer nie wag vir nuwe fotos op jou site nie! Dan stuur ek so gou as wat ek kan weer die link vir Liefie dat hy ook kan sien! Good work girl!

  • Cherise (Een van die Bridesmaids)
    April 7th, 20094:36 pm

    HI Lizelle… Wil net weer baie baie dankie se vir jou die dag! Jy was sooo oulik en almal het sooo gemaklik gevoel! … Veral jy en jou chicken dans, sodat die bruid nie moet huil nie. .:-) Jy is Amazing met jou foto’s en alles voorspoed!!!!!!!!!!!

  • nameJeanne de Waal
    April 8th, 20092:16 pm

    Lizelle ek as die ma van die bruid weet nie hoe ek jou moet bedank nie. Jy was buiten die bruid en bruidegom die belangrikste mens op die troue. Jy is baie meer werd as wat mens kan betaal en vir die liefde vir jou werk is daar nie ‘n prys aan verbonde nie.Dit is die mooiste herinnering van ons kind se mooiste dag wat jy op film vasgele het vir ons om na toe terug te kyk, baie dankie. Ek is baie spyt dat jy nie op die 5de September beskikbaar is vir Sheyenne nie. As ek kyk na Keziah se foto’s het jy dit bederf vir enige ander fotograaf nie net oor jou goeie oog vir detail nie maar jou wonderlikke persoonlikheid, ons gaan ver soek vir iemand om by jou kers vas te hou. Liefde Jeanne

  • Rousseau Lötter
    April 8th, 20093:42 pm

    Hi Zellie.. Jy het ‘n paar ongelooflik elegante oomblikke hier vasgelê, well done!

  • name sebastine pepler
    April 8th, 20097:55 pm

    Dit lyk stunning!!!!

    xx

  • lizelle
    April 8th, 200910:46 pm

    Dankie dame!
    Met make-up soos daai, hoe kan ‘n mens verkeerd gaan??? :-)

  • keziah en marius
    April 9th, 20096:50 am

    lizelle! dis soooo mooi dankie, shoe. ons nog op honeymoon sal jou bel as ons terug kom. sit nou hier in singapore by internet cafe, ha ha… jy het ons dag nog meer spesiaal laat voel en baie gemaklik, baie baie dankie!

  • name Zeanie (vriendin van Jeanne)
    April 9th, 200910:31 am

    Hi Lizelle, die fotos is stunning, ek moes ‘n paar trane wegsluk, hulle lyk beautiful!

  • Nicola Basson
    April 9th, 200910:34 pm

    Jinne dis mooi!Mal oor die klomp kleintjies!

  • Annelle
    April 13th, 200911:42 am

    Pragtig suster!!! Jy is werklik ‘n bobaas fotograaf!! Net jammer jy wil nie eendag my foto’s neem nie :-)

    Liefdekies!!

  • Mariska
    April 16th, 200912:44 pm

    ONGELOOFLIK!!!!! whow..ek het nie regtig woorde vir die pragtige, mooi, stuning fotos!!! WELL DONE!

  • Corli
    July 3rd, 200910:22 am

    MAN!!!! eks VREK opgewonde! ek kyk elke nou en dan of daar nuwe foto’s op jou site is! kannie meer wag om ons s’n hier te sien nie! WOW! so exciting! jy neem ONGELOOFLIKE foto’s! lekker dag lady! blessings!*