April 23rd, 2011 | Shoots,Uncategorized,Weddings | Subcribe to RSS
Today’s post is filled with so much laughter. Definitely one of my favourite expressions!!!! Markus and Marlene, thank you so much that i was “invited” to experience the day with you.
Blessings for you future as married couple and….keep on laughing!
This was such a funny moment. The music was playing and Marlene was ready to make her entrance. This surfer just kept walking as it was just a normal moment on the beach:
One of my favourite moments!



















































































no 1 fan
soms vergeet ek. en dan besef ek weer. jy’s in ‘n klas van jou eie. no jokes. hierdie gaan die couple so seën! jy’s die beste este.
este.
Valdene Southon
Ek is mal oor die laaste pic!!! maar jy is rerig `n ongelooflike fotograaf Lizelle!!!!!!
Oom Sakkie
Lizelle Lotter, jou werk is vir my van der mooiste! Komplimente jong, ek sit en wonder hoe op aarde jy dit regkry ….
Baie dankie vir pragtige foto’s!
Anelda
wow stunning fotos! baie mooi lizelle!
Sunel Drowley
Ongelooflik pragtig! So n spontane, natuurlike couple en die foto’s bring dit uit. Ek’s mal oor haar blomme keuse, proteas bly maar altyd net n pragtige blom. Baie geluk aan die pragtige couple, geniet hierdie feeslike tyd en Lizelle, ek sien baie uit na jou volgende shoot, kan nie wag nie. x.x.x
Sunel, Australie
laura
wow, gorgeous!
glenny
Ongelooflik! Ek love elke een!
Pure talent!
x
Marlene & Markus
Dear Lizelle,
you truly magnificently captured each facet of our wedding: fun, laughter, love & romance.
We cannot thank you enough for the wonderful shooting we had with you. Our wedding party cannot stop raving about how you connected with them and made the shooting so easy going.
Each and every pic is so breathtaking and interesting that I find myself staring at the shots at least 5x a day. The colours, the moods, the emotions they are all there and bring back the day so vividly. We can only recommend you to Everyone!
We hope to meet you again someday and wishing you all the best for your career which will for sure keep soaring sky high. With the kindest regards from Vienna, Austria, M & M
Lize Beukes
ONGELOOFLIK! Jy neem pragtige fotos soos altyd
Juné Joubert
Wowy – Zel, baie mooi! Die laaste pic is UITSTEKEND!
Jani B
Jy inspireer my en maak my terselfde tyd teneergedruk – sulke beautiful images. Hopelik sal ek ook eendag so goed kan wees….
Nikki van den Heever
Wanneer jy post voel dit vir my soos ‘n Krismisboksie wat ‘n klomp lekkernye en verrassings inhou! En nooit is ek teleurgesteld nie! Mag liewe Jesus jou af tydjie bless sodat jy volstoom kan voortgaan met die nuwe seisoen!
Monica Dart
1st shot is a winner!
Liezel
wow! simply wow.
Kim
What a beautiful couple! Love the photo’s!
nastassja harvey
zella jou werk is ongelooflik! ek weet jy hoor dit seker so baie, maar oh my soul dis amazing, jy moet dit dood eenvoudig net weer hoor!
Ingrid Marais
Ek sit en wag dat jy uit idees hardloop….en elke keer capture jy n foto soos die een waar die baba in die doek van agter is en die ouens van voor. Of soos die ou man wat sommer so in die verby-gaan vasgevang word op jou foto. Jy toor! Jy is super kreatief en ek kan sien jy neem geen troue as van self sprekend nie! Well done yet again…
Ina Labuschagne
Oe, daai dag was lekker! Onthou nog hoe ons na die tyd gelag het oor die surfer-dude. Ek dink hy wou maar net bietjie “shine” vang. Jou foto’s is natuurlik absoluut stunning Lizelle!!! Soos altyd! En Markus en Marlene was omtrent net vol lag en smiles. Awesome!
Antoinette
Hi Lizelle
Dis sooooo mooi!!!!!! (En dan praat jy nog Afrikaans daarby!)
Ek het pas jou link vanaf Marlene en Markus gekry (tien van die gaste het by ons in Storyhouse in Kommetjie tuisgegaan). Dit is ‘n absolute voorreg om jou werk te aanskou! Veels geluk!
Antoinette
Storyhouse, Kommetjie
lindi
ai lizelle, ek wil sommer trou as ek na jou foto’s kyk HAHAHAAAAA
M. Smit
Dit is sekerlik van die mooiste troufoto’s wat ek in my lewe al gesien het. Hoe lank voor die tyd moet ‘n mens vir jou bespreek?