My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

May 16th, 2011 | Family,News,Other,Shoots | Subcribe to RSS

I am such a proud “tannie Lizelle” today! A huge congrats to my brother and his wife with their first, beautiful child!

(You might remember them for their beach/bikini pregnancy shoot!)

Name: Makus Lötter

Born: 8h00, 16 May 2011, Stellenbosch

A healthy 3kg

Fingers: 10

Toes: 10 (i think, i did not personally see them yet!)

Birth marks: On his cute little tummy

Very proud parents: True

Proud grand parents: True

Super proud aunt: Definitely true!

I’ve got a mark here and there where the doctors helped electronic cigarette safety me out in the end, but i’m very healty! And so is my mother!

Sleep deprived, but so happy!

In case you were wondering what the mark on my face in this picture is… My mom enjoyed an sandwich and spilled a bit of egg on my face! Thanks mom!

:)

My dad and (step) mom!

Tjaart took this first image of myself and Markus.  Dankie boeta, LOVE dit!

Naomie was the most awesome pregnant lady ever and i know she is already such a mom as well!

let me know what you think

  • Marzell
    May 16th, 20113:24 pm

    Jis like Lizelle dit was vinnig. Hy is te cute!!!

  • nikki
    May 16th, 20113:28 pm

    SO ongelooflik spesiaal en pragtig vasgevang op kamera!

  • JulieLim
    May 16th, 20113:36 pm

    Oh my goodness! Congratulations Auntie Lizelle!

  • Antjie
    May 16th, 20113:38 pm

    Dankie vir die pragtigste fotos Zellie, my hart is so opgewonde maar ook so seer dat ek vandag so ver sit! So trots op Noums!

  • nameyolandi eygelaar fraser
    May 16th, 20113:38 pm

    Awesome foto’s van julle en julle liefling kind! Geniet elke oomblik!! Baie liefde

  • Kim
    May 16th, 20113:44 pm

    Dit is so special! Congradulations Tannie Lizelle!

  • Riki
    May 16th, 20113:44 pm

    Dis so cute. baie geluk. wanneer is hy gebore???

  • Maré Rootman
    May 16th, 20113:46 pm

    Ag Zellie, dis so dierbaar! So spesiaal vasgevang, jy gaan die beste Tannie wees ooit!

  • anke
    May 16th, 20113:55 pm

    ag baie geluk, dis pragtige foto wat die ongelooflik spesiale gebeurtenis so mooi vasvang!

  • beppie
    May 16th, 20113:56 pm

    BAIE GELUK tannie Lizelle en ook die hele Lotter fAm! dis sowaar n pragtige seuntjie!

  • Christine Meintjes
    May 16th, 20113:56 pm

    Wow, wat ‘n miracle!!! Ek huil elke keer as ek sulke klein babatjies sien!! Baie geluk aan al die Lotters! Nou is julle een meer!! :)

  • lizelle
    May 16th, 20114:02 pm

    hehee, ja christine, we are taking over the world!!!
    :D

  • Jonel Oosthuizen
    May 16th, 20113:58 pm

    aaah. wil sommer huil…so cool.

  • charlie
    May 16th, 20113:58 pm

    Baie geluk Zel. Dit is awesome!

  • Mia
    May 16th, 20114:01 pm

    AWE SOME NESSS!Dankie Here vir hierdie perfekte klein mensie x

  • Christall
    May 16th, 20114:10 pm

    Hi Lizelle!! Hy’s te pragtig vir woorde!! Kan sien dat Oupa ook baie trots is!Kan sommer sien dat die kleinding baie bederf gaan word deur sy pappa & mamma!!Nogmals Baie Geluk!!

  • Tertia Venter
    May 16th, 20115:52 pm

    So cute! Goeie foto’s Lizelle. Baie geluk aan al die Lotter’s. Tannie Tertia

  • Marisa
    May 16th, 20116:23 pm

    congrats Tjaart and Naomi, still remember your wedding day! now a beautiful baby!!!! congrats Lizelle too!!!! proud Auntie!!!!!

  • minki
    May 16th, 20116:30 pm

    geniet dit!! Tannie wees is die beste!!!

  • Tamara
    May 16th, 20116:49 pm

    Aw. these are so so precious. Absolutely gorgeous moments right there :)

  • sanet viljoen
    May 16th, 20117:22 pm

    AWESOME! Luv jou werk.

  • Wendy
    May 16th, 20119:51 pm

    Beautiful fotoKs Lizelle! Baie geluk Tjaart en Naomi! Hy is pragtig! Geniet dit! X

  • jo-ann stokes
    May 16th, 201111:38 pm

    Congratulations to the whole Lotter Family …..a very special moment when the first baby arrives. Cant believe mine arrived 23 years ago tomorrow! Expecting to see lots more photos Lizelle!

  • Karin Hensley
    May 17th, 20112:48 am

    Ag Dis wonderlike nuus. Julle is almal pragtig! Well done! Soentjie hom van ons af…Australie is te ver self te soen!

  • Unda
    May 17th, 20118:02 am

    Lizelle, dis so pragtig. En so spesiaal vasgevang.

  • Mariko
    May 17th, 20118:38 am

    Awesome foto’s Lizelle – jy het die emosie van die dag gecapture! Baie geluk met die nuwe speel ding :)

  • Carla & Neethling
    May 17th, 20118:50 am

    Baie geluk liefste Naomi & Tjaart
    Kan nie glo die klein dingetjie is al hier nie, voel soos nou die dag wat jy nog net ‘n klein boep gehad het op die plaas.
    Geniet elke oomblik van ouerskap!
    Baie geluk auntie Zelle!

  • Rousseau
    May 17th, 20119:18 am

    Geluk neef! Dis amazing! Sterkte vir die eerste paar weke en die nuwe slaap-patrone. :)

  • Hanlie Basson
    May 17th, 201111:06 am

    Lizelle dis sulke spesiale foto’s.

  • Kate/MagnoliaRouge
    May 17th, 201111:15 am

    Congratulations!! It’s an awesome job to have!

  • Vanessa de Villiers
    May 17th, 20113:06 pm

    Soooo sooo soooo volmaak, special, precious and unique, net soos Zel is, uniek!! Baie baie geluk!! Jy gaan beste este tante in weste wees! Wat ‘n voorreg!! Enjoy & stunning foties!! Ek kraam sommer oor net om jou daar te hê ♥

  • Ammie
    May 17th, 20114:32 pm

    Lizelle – dit is pragtig!Ek sit in Joburg en kon nog nie vir klein Markus hallo sê nie…hierdie foto’s het my nou ‘n groot knop in die keel gegee…dis so spesiaal!
    Tjarra & Naoum en Markman…JULLE IS LEGENDS!

  • Angelique
    May 17th, 20119:35 pm

    ag kyk die frimmels x

  • Piet en Karien Fick
    May 18th, 20111:21 pm

    hy is so pragtig- ons hoop julle geniet hom baie – onthou hy word net te vinnig groot!

  • Du Wayne Denton
    May 20th, 20116:01 pm

    Lekker tannie speel!

  • Suraya
    May 24th, 20111:47 pm

    Dear Lizelle, do you remember me and my husband Matthew from Singapore/UK? Your pictures are so beautiful – love all your shoots esp these ones! Your pictures of us are still my favourites from our wedding/honeymoon! we both hope you are well!

  • marguerite
    May 25th, 20118:43 pm

    Baie geluk Tjaart en Naomi!!
    Soooo cute… ;)

  • Misha B
    May 26th, 201111:31 am

    Baie baie geluk Tjaart en Naomi!! Hy is pragtig! :) ;)