April 14th, 2011 | Family,Other,Shoots | Subcribe to RSS
Wat ‘n SUPER familie!!!!!! Ek het waarlik fun gehad met hulle en ek glo dit sal wys in hierdie kiekies. GENIET dit saam met my!!!!
Ma en pa, Marlie en Etienne:
Die oudste, Ewan, is Etienne se seun. Hy is soooo oulik met sy sussas:
Die pragtige Amelie:
Die cuteste Jané-tjie:
Ek is mal oor die een van Amelie:








































Elandre
Cutie pies!! (as jy aanhou om sulke gorgeous family shoots te doen mag die broeisgeid dalk vinniger arriveer as beplan..hehe!) x
Mariné
Wat ‘n pragtige famlieshoot!! Stunning portraits van die dogtertjies… en die soentjie-storie is te cute!
Nikki van den Heever
Dis so mooi! JYSIBESTE!!!
Micky
Wowie!!! amzing hoe jy dit altyd regkry om ‘n familie so nice te capture
kan nie wag vir ons beurt in Desember!!!!
Edible Art Cakes
Dis die cuteste ooit!!!!!
Jys soooo talentvol!!
xxx
louise
I LOVE the colours! they really pop against the concrete background! Great shoot, lovely family!
Marlie
Baie dankie Lizelle, jy is die BESTE _ ESTE fotograaf in die wereld! Dit was sulke groot pret gewees en die einresultaat is asemrowend!! BAIE dankie!
Tanya Swiegers
Brilliant ! ! ! ( Ek is die trotste ma van daardie handsome seun ) WOW, ek dink jy het geslaag daarin om hierdie family ‘vas te vang’ Sjoe, regtig stunning !
Roxy
Love this location-looks like the wind was kind to you! Colours and contrast is fab…but then again, everything you do it!
Mariko
Fantasties! Lyk soo fun
nastassja harvey
OH MY SOUL zella!!!! Dis die CUUUUUUUUUTSTE familie fotos wat ek al ooit gesien het! sjoe!
Anastasia
Sjoe, die fotos is asemrowend mooi!
Dis so ‘n pragtige gesin.
Zanri de Goede
Dit is die pragtigste fotos !!!
June
Oh my hat dis oulike kinders!!!
Madré Kohn Creative
Lizellie, ons MOET net ‘n shoot doen die jaar met my gesinnetjie! Awesome photies!
Elmarie
Amazing foto’s. Ek en Evan se ma is vriendinne…dis so ‘n blessing om so happy te sien.
En daai dogtertjies is super cute!
Carmin
Ag my maggies, maar dis OPVREET mooi kiddies!! HOT foto’s, Lizelle!
Dielda
So SPESIAAL!!! Dit voel asof ek saam met julle baljaar het! Ek is mal oor elke liewe kiekie! Well done Zellie!
Schantel {Kiekie Photography}
Ag dit is adorable! Lizelle jy neem puik fodies!
André
Pragtige familie kiekies Lizelle, soos altyd!
Waar kom jy aan die idees vir die locations? Dis altyd tops!
Kim
Dit is sooooo mooi Lizelle! Pragtig!
Lauren kriedemann
This is such a cute family shoot. I love the character you show in each child and the family. really lovely Lizelle xx