March 7th, 2013 | Portrait,Pregnancy,Shoots | Subcribe to RSS
I looooved every minute of this shoot!
…and i remembered why i loved their wedding so much 4 years ago. (See their wedding images HERE.)
Annemie en Mitch, dis sooooo lekker om julle 2 af te neem! Julle idees is oneindig, julle is net so lief vir mekaar en dit was heerlik om julle weer te sien. Geniet julle kiekies! xxx
  generic cialis online;
Venue: Babylonstoren (between Franschhoek and Paarl)
Assistant: Nadine Aucamp
mitch en annemie
sjoe, lizelle, dit was net die lekkerste shoot met die MEES talentvolle fotograaf in die hele wêreld! ons is absoluut verlief op elke foto – ek kan net weer en weer kyk, hulle is almal so mooi! kan nie wag vir ons eerste shoot as ons babaseuntjie eers hier is nie. BAIE baie dankie vir alles!!!
bonnie
Veels geluk julle!!! Dis die mooiste “babe” foto’s wat ek nog gesien het!! Ek lief die by die turksvye – En al die ander – lieflik!
Lizelle bly maar net ‘n kunstenaar met die kamera!!
bonnie
En daardie vierde foto het my hart gesteel!!
liezl
Verseker die mooiste baba foto’s wat ek nog ooit gesien het! Kan net nie ‘n gunsteling kies nie. Stunning!!! Kan nie wag om tannie te word nie. xxx
ilse
lizelle, hoe lekker het ek nou die foto’s geniet! Eer aan die Here wat jou so kreatief gemaak het! (en Sy seen op “babe” wat oppad is)
nastassja harvey
awwww dis superrrr stunning zella! daai “babe” foto is genius! X
Lizelle Lotter Photography » Annemie + Mitch = Michaal
[…] might remember this couple from their wedding photos or pregnancy shoot at Bybylonstoren. They are such easy and natural models! I looked at their wedding photos […]