My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

February 21st, 2009 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Wat ‘n voorreg om my kleuterskool maatjie se troudag af te neem! Gewoonlik is ek die een wat die chicken dans doen as die ongewensde traantjies wil-wil opdam, maar ek het die keer iemand nodig gehad om vir my die lawwe dans te doen.

Jolandie en ek is 5 dae uit mekaar gebore, altwee in Caledon Hospitaal. Ek het ure saam met haar, op die plaas waar sy groot geword het, op die kraalmure rond gestap, Barbie-huisies gebou, piekniek in die veld gaan hou en Mario Brothers, Ice Climber en Tetrus gespeel. En eendag na ons gaan draf het, het ons die swaai so saam-saam stukkend gesit. Sy het my leer fluit met my vingers in die mond. So hard dat ander se ore tuit as ek ‘n slag die vernuf uitoefen. Sy het my geleer om deur vensters te klim en ek het haar geleer om ja te se as ek haar huiswerk wil afskryf.

En toe ewe skielik is ons groot en daar ontmoet Jolandie en Morné mekaar. Morné het reg deur die diens, die foto’s, die speeches en die res van die onthaal of gelag of gesmile. En Jolandie se ogies het geblink.

Hulle is in Stellenbosch Wes Gemeente getroud en die onthaal is by Klein Joostenberg gehou.

Dankie vir die voorreg om julle foto’s te kon neem!

 

 

 

mj-28

 

 

 

 

morne-en-jolandie-2

 

 

morne-en-jolandie-1

 

 

morne-en-jolandie-1

 

 

morne-en-jolandie-1

 

 

morne-en-jolandie-1

morne-en-jolandie-1

 

 

morne-en-jolandie-1

 

Ek en Jolandie.

Foto geneem deur my regterhand vir die dag, Charlotte Coetzee.

mj-29

 

 

morne-en-jolandie-1

 

 

morne-en-jolandie-1

 

Jolandie se pa, oom Ian, wag om saam met sy dogter in die aisle af te stap.

morne-en-jolandie-1

 

 

morne-en-jolandie-1

 

 

morne-en-jolandie-1

 

 

morne-en-jolandie-1

 

 

morne-en-jolandie-1

Stellenbosch Wes Gemeente.

morne-en-jolandie-1

morne-en-jolandie-1

 

In Joosternberg se tonnels.

morne-en-jolandie-1

 

 

morne-en-jolandie-1

 

 

morne-en-jolandie-1

morne-en-jolandie-1

morne-en-jolandie-1

morne-en-jolandie-1

 

 

morne-en-jolandie-1

morne-en-jolandie-1

 

 

morne-en-jolandie-1

 

 

morne-en-jolandie-1

 

 

morne-en-jolandie-1

let me know what you think

  • ANLOUW BOTES
    February 28th, 200912:24 am

    WOW!!! IM SPEECHLESS. DIS BEAUTIFUL!

    JY HET DIT GIRL!!!!

  • Du Wayne Denton
    March 1st, 20095:48 pm

    Baie mooi Lizelle. Ek kan sien hoe jy groei met elke troue. Jou werk raak al hoe beter en beter!

  • Elzahn Scott
    March 2nd, 20091:52 am

    ek dink ek sien hierdie foto’s voor jolandie doen en ek is crazy daaroor. sy is alklaar so mooi maar jy het net die laaste afrondings gedoen. ‘n job well done.

  • Sanel Smal
    March 2nd, 20093:05 pm

    Lizelle dis FANTASTIESE foto’s!!! Jolandie jy het soooooo mooi gelyk!

  • name debbie smit
    March 3rd, 20098:08 am

    Jollie & Morne, Julle 2 pas perfek by mekaar, hoop julle het ‘n bottel rooiwyn gedrink op die honeymoon, en dat Morne die keer dit saam gedrink het, nie soos jul 1ste date nie. Hiehie

    Liefdegroete debbie

  • dorette
    March 13th, 20092:09 pm

    sjoe wow dis rerig mooi.
    as julle op caledon gebore is, bly julle daar naby? ek is van agulhas, het klomp overbergse plaasmaatjies :) dis awesome.

  • lizelle
    March 13th, 20099:49 pm

    My pa woon steeds daar, so ek gaan nog elke nou en dan plaas toe! Te lekker!
    Maar ek self woon nou in Stellenbosch.

  • Antoinette
    March 24th, 20092:19 pm

    My kamer maatjies!!!! Lizelle jy het WEEREENS ‘n awsome job gedoen. Jollie jy het beautiful gelyk! Ek het skoon trane in my ogies gekry toe ek die geskrewe gedeelte gelees het, baie, baie mooi!