December 1st, 2009 | Uncategorized | Subcribe to RSS
My broer, Tjaart, het in sy volle snor-glorie aan Movember deelgeneem. Gister het hy dit reggekry om dit sowaar nog ‘n stappie verder te vat. Hy het sy hare agter toe ge-gel en swart aangetrek, afgerond met rooi kruisbande. My fotografie vinger kon net nie nee se nie!
Dis goed hy het so ‘n goeie vrou gekry…! Geluk met julle 2de huweliksherdenking een van die dae! Soos ek al baie gese het, julle is ‘n inspirasie!!!!
















Adri
Dit lyk so cool. Die movember pas jou baie goed Tjaart!
M.G.
is dit regtig my broer daaaaiiii? ek moet lief wees vir hom, nes hy is! cooool!