March 9th, 2010 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
As ek terugdink aan Munnik en Michéle se troue onthou ek die eenvoud van liefde vir mekaar. Hulle is so gentle, maar tog passievol, dis sommer lekker om in hulle geselskap te wees.
Michéle het nog altyd lang hare gehad en Munnik het al laat val dat hy van kort hare hou. Net voor die troue knip Michéle toe haar hare vir hom af! Dis nogal daring, maar Munnik is MAL daaroor en se hy weet dis was ‘n act of love.
Dankie Munnik en Michéle dat ek so bevoorreg kon wees om daar te wees op julle troudag! Lekker kyk!
Ek het weer ge-0e en ge-aa oor die rok! Was so mooi!

Joleta Keane doen haar ding!


















Dit was hulle eerste soen ever!



















Gentleman Munnik maak vir ons die hek oop! Sommer so in die ry geneem:










Maré Rootman, my regterhand vir die dag. Sonder haar sou ek ook BAAIIEE ver agter gewees het met al my editing! Dankie Reitjie vir al jou hulp!

‘n Super hot shot wat Maré geneem het:

Rok: Elizabeth Wedding gowns
Hare en Make up: Joleta Keane
Gastehuis waar Michele aangetrek het: SW one guest house Somerset Wes
Onthaal: Bontevlei stellenbosch














Leandi
Dis foto’s is pragtig! Wat ‘n stunning couple, en GORGEOUS bruid!
Michele
wow lizelle!! baie baie dankie vir die stunning foto’s. ek is MAL daaroor. soooo bly om jou as ons fotograaf te kon gehad het om ons spesiale dag vas te vang
Jy is die beste!
nastassja harvey
zellie, alweer soos ALTYD, amazing! nog altyd jou #1 fan
x
anel
Lizelle, jy is FE-NO-ME-NAAAAL!!!! nee kyk, daar is net een mens wat my troufotos gan neem, en dis jy…
dis beautiful hoe jy elke moment vasvang en dit voel rerig of mens self daar kon wees… mens VOEL die troue!!
die Here het ‘n BAIE groot talent vir jou gegee en dis BAIE inspirerend dat jy dit so mooi ontgin!!!
Maré Rootman
Beautiful Zellie, ek love die shot net bo die een van die wielspore…..en die wolke was asemrowend daai dag! Dis alles van Bo!
Cobie
Wow! Amazing foto’s van ‘n awesome couple.
Lizelle jy is rerig goed.
Well done.
libre
Munnik lyk soos ‘n kat wat botter gekry het na daai eerste soen! Love die swart en wittes… die een waar michelle haar skoen vasmaak en ook op die bed sit en agtertoe kyk, en die een waar sy vir munnik loer – wat swart en wit is!
Ek gan nie weer vir jou se hoe goed jy is nie…Lizelle
Lize
Michellie, die foto’s het my sommer trane in die oe laat kry.. Jy het rerig ongelooflik mooi gelyk! En die liefde tussen julle is so amazing, mens kan amper daaraan raak.. Wow.. Mag Liewe Jesus julle net seen op hierdie wonderlike lewenspad saam! Mwah!
Lizelle, jy is fantasties. Ek hang al op jou website rond van nadat jy daai foto’s van my by Shake and Serve kom neem het, en jou werk slaan my asem net keer op keer weg.. Dis nie foto’s nie, dis kuns! En hoe lekker was dit nou om actually die couple op jou foto’s te kon ken! xxx
Steph
Yster & Sweetness… julle is die sout van die aarde en God se lig tussen ons almal.. Wat ‘n blessing om so deel te kan wees van jul fairytale! Mare se super hot shot is presies soos hy dit beskryf het…”sy hot vrou!”
Adel
Lizelle, ek is absoluut MAL oor jou foto’s! Dit laat my hart glimlag!
kristen
oh lizelle, these are so beautiful!