April 22nd, 2012 | Family,Shoots | Subcribe to RSS
Photographing my brother, his wife and their little addition, Markus, is just THE BEST! (click HERE to see the previous shoot)
And hApPy bday Tjarrie!
And I honestly miss you and Naomie already! …but lots and lots and lots of blessing for your new advenures in Lutzville.
Enjoy!!!
Before and now:
Aunt Lizelle and her fav little boy:
xxx











































ilse
…ek dink dis jou beste-este-mooiste-kosbaarste shoot ooit…!!!
welldone, Zel; en welldone, Tjaart en Naomie en Markussie!!!
My ogies so natterig van ek-weet-nie-wat-nie…oja, die mooiste-mooi kiekies v mense vir wie ek baie lief is!
annelle
WoWeEeEe!!!! Julle Lotterkies is so praggies, ek love die fotos! Markie se pakkie is te ougat! Gaan julle regtig mis! Lief ve julle! X
tertia
Pragtig…sou wat wou gee om nou daardie klein Markus-lyfie ‘n drukkie te kon gee !
Baie lief vir julle!
Daniela
These are simply amazing!!!!
mike
Super cute. Congrats you two!
Marinda
Sjoe Zellie, dis so pragtig mooi en spesiaal! xxx
Liezel
hierdie fotos is sooooo pragtig!!!
Gena D
Aaaahh girl, really love your funky style!! what a gorgeous shoot!!!
Leigh
LOVE dit!!!!! So ‘n cool shoot!!!!
nicole
So mooi gesinnetjie!
JulieLim
Lizelle, these are so priceless!
Anneli Marinovich
Ah Lizelle!! Daai eerste shot is te cool vir woorde. So nice om die before & after bymekaar te sit, baie baie oulik!
Kim
Baie oulik!!
NadiaV
Dis pragtige fotos! En mamma lyk klaar al weer super in haar stunning swembroek!
Naomie Lotter
Wat ‘n voorreg om so ‘n talentvolle wonderlike skoonsus te hê. Jy het jouself weereens oortref. Ek is mal oor ons kiekies!!! Baie baie dankie vir die ongelooflike herhinneringe wat jy vir ons skep. Lief vir jou
Emily L
These pictures are AMAZING Lizelle! I love how much life and love and real-ness you captured in them. Plus the little twist of humor throughout. Lovely shoot!
terina
dis VERSKRIKLIKE mooi fotos!
nikki meyer
Seker dié oulikste gesin! Sjoe Zel, soveel kreatiewe oulike idees, regtig absoluut amazing! Klein Markus is opvreetbaar oulik!
Darren
On a scale of 1 – 10, it’s like a 13
I want to go to the beach now.
Awesome.
Michelle
ONGELOOFLIK!!! Love dit! Die spontaniteit, kleure, als is net perfek!!
Anina De Witt
Sooooo cute !! Hulle maak darem n mooi Gesin !!
Sarah Stepat
simply great!
Sammy
Die fototjies is soooo oulik!!!xx
Heather Steyn
Cool fotos Lizelle! Die eerste foto is so snaaks en oulik!
minki
een rockstar familie! great foto’s en jy mag maar ‘n baie trotse tannie wees!
Liesel Coldman
Ahhhh, stunning!!!Josh se beste este maaitjie!!!!! Josh mis alklaar vir ou Markus so baie!As ons sy naam se dan kyk Josh rond, shame.mis julle!!