My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

September 22nd, 2010 | Other,Shoots | Subcribe to RSS

Lindi, hierdie post is net vir jou! Ek het nie beplan om dit nou te doen nie, maar ek hoop uit my hart dit bless jou sommer net, so op jou matriekafskeidaand!

Jy is een van die mooiste meisies wat ek ken en om te sien hoe jy ‘n ware dame word is priceless! Jou bubbly persoonlikheid is hoogs aansteeklik en jy het kwaliteite in jou waarvoor ek nie eers woorde het nie! Dit was vir my soooo spesiaal gewees om te kon sien hoe mooi jy vanaand gelyk het en dis vir my lekker om te kan se dat jy my nig is. Jy is baie spesiaal vir my…

nig-lindi-wwwlizellelottercoza-1


nig-lindi-wwwlizellelottercoza-1
nig-lindi-wwwlizellelottercoza-1
nig-lindi-wwwlizellelottercoza-1
nig-lindi-wwwlizellelottercoza-1
nig-lindi-wwwlizellelottercoza-1
nig-lindi-wwwlizellelottercoza-1
nig-lindi-wwwlizellelottercoza-1
nig-lindi-wwwlizellelottercoza-1
nig-lindi-wwwlizellelottercoza-1
nig-lindi-wwwlizellelottercoza-1
nig-lindi-wwwlizellelottercoza-1
nig-lindi-wwwlizellelottercoza-1
nig-lindi-wwwlizellelottercoza-1

let me know what you think

  • Liz-Marie
    September 23rd, 20107:38 am

    Sjoe, sy is pragtig!

  • Francois
    September 23rd, 20107:53 am

    Stunning Fotos Lizelle!!! Spontaneous!!!

  • Plaasmamma Annette
    September 23rd, 20108:01 am

    Dit is sowaar prastig! Dink Lindie gaan dalk opgeraap word as model. Haar grimering was werklik besonders

  • Stephan
    September 23rd, 20108:11 am

    Lindi is darem beautiful! Well done!

  • Ellena van Tonder
    September 23rd, 20108:54 am

    Werklikwaar baie spesiaal.

  • no 1 fan
    September 23rd, 201010:41 am

    sjo die close-up shot met die groen gras agter is per-fek!! en love die wit en swart lag ene!! pragtag!

  • liza
    September 23rd, 201011:03 am

    goeie gene…beautifull!!!! (wanneer kom sê jy hallo vir ons lizellie?)

  • Lindi
    September 23rd, 20101:06 pm

    Hey Zellie :) WOW die fotos is soooooooo mooi! Ek weet nie wat anders om te se nie. Baie baie dankie vir al jou moeite, ek waardeur dit regtig baie :)

  • Kim
    September 23rd, 20101:14 pm

    Wow, dis really special!

  • cindy
    September 23rd, 20103:19 pm

    genugtig!! hoe het niemand nog kommentaar gelewer op die kind se oë nie??

    Maar Lizelle, net nog ‘n beautiful gebaar van ‘n beautiful mens. love it.

  • Chantal
    September 24th, 20106:35 pm

    Hello Lindi, you look absolutely stunning on your special day
    I am so impressed with the photography you are so photogenic

  • Cathy & Allen
    September 26th, 20106:51 pm

    These are amazing photo’s of a really stunning young lady…

  • Gesina Spangenberg
    September 28th, 201012:12 pm

    Brefless !!!!! Ogggg ! Dis pragtige foutertjies van n allerpragtigste kinder !! Fotograaf volpunte, ouer 3 x volpunte !! En Lindi ? Geniet die wonder van die jeug !

  • aneL
    September 30th, 201010:55 pm

    WOW, syt die mooooiste oe!! Lizelle, jou kuns is dat jy oomblikke kan vasvang NES dit gebeur. PLUS, dit voel of mens die mense wat jy afneem lankal ken – jy vang hulle persoonlikhede so mooi vas!!

  • anneen peters
    October 6th, 20106:38 pm

    Wow! Baie mooi! lindi kan ‘n model word! Baie mooi!
    lizelle jou fotos is baie mooi! Jy’t ‘n gift om mense spontaan te laat pose!

  • Pillie Munnik
    January 3rd, 201310:36 am

    Pragtige dogter en oulike ma en pa
    voorspoed vir julle almal
    Groete
    Pillie Munnik