July 15th, 2012 | couples,Engagement,Other,Personal,Shoots | Subcribe to RSS
So now you have met MG, Tj
aart
We did this engagement session for her and her fiancé. (who can imagine my “baby” sister is getting married already!?) And….today is her BIRTHDAY!
Alésha het sooo diep in my hart ingekruip. Dis skoon moeilik om die gevoel te beskryf. Dankie vir al jou omgee BB’s en al die kere wat jy sulke weise woorde kwyt kan raak. Divan, dankie dat jy mens altyd so tuis laat voel in jou geselskap. Jyt sowaar ‘n gift! Baie baie geluk aan julle met die verlowing…en Alésha met jou verjaarsdag! Mag die jare wat kom vir julle baie groei inhou. En baie kuiers met Lizelle.
Tonne liefde!
I loved sooo many of these images in black and white, that i decided to do a “black and white” post. (Don’t worry Alysi, ek gaan vir jou die kleur kiekies ook gee.)
GENIET!!!
…happy bday suster! Jy’s PRAGTIG!!!!


































Alésha
Zellie, verskriklik baie baie dankie vir die beautiful foto’s!! Ek love elke liewe een!! En ek love natuurlik die swart en wit! Dit beteken so baie vir my en Divan! Jys ‘n awesome suster en eks baie lief vir jou! Dis stunning!!!!!
)
Annette
Dankie Zellie, dis wrastig prastig! Ek hoop jou kuiertjie is nie meer te ver nie. Lief jou baie
wilma
baie baie mooi… gaande oor jou gebruik van lig & fokus
Jani B
Laaste foto is magic!!
Pappa & Vee
Beyond stunning!!! Die fotos is asemrowend!!! Alys en Duvan – julle is ‘n pragtige couple.
Lief julle Baie!!! Lizelle, jou werk is uitstaande!!! XXXX
leanne
LOVE die wit en swart! Die ‘diner’ feel is awesome! FOTO twee is beautiful verby! Geluk vriendin, jy verdien al die happiness in die wereld!
ilse
…dis soos magic, Lizelle, al di hoeke waaruit jy afneem, en al die gaaitjies-en-goete waardeur jy afneem…very-very well done!!! jo grootste fan ☺ ♥
Lilian
Alesha en Divan, die foto’s is STUNNING, en julle 2 is pragtige mense, baie mooi!
Hilga
Ongelooflike mooi fotos. Dis nie moeilik as mens sulke mooi mense moet afneem nie.
Marlene Slabbert
Ahhhhh man! Dis soooo pretty Alesha. Julle 2 maak die mooiste couple, ek is seker die troue se foto’s gaan nog beter wees- julle lyk goed voor die kamera. Lizel ek was nog altyd mal oor jou foto’s, was baie verbaas om te hoor jy is Alesha se sus. Nog ‘n job well done ;o) Pragtig!
Liezel
iewers tussen die lyne het ek ‘n blogpost gemis! shock! horror!!
beautiful fotos Lizelle! die wit en swart fotos is regtig besonders en vertel ‘n storie soos kleure nie altyd kan nie.
Adene
Jou werk is kuns! Elke foto is anders & vertel ‘n ander emosie. Jy het ‘n stunning sussie – sy gaan ‘n baie mooi bruid maak
!