January 16th, 2012 | couples,Personal,Shoots | Subcribe to RSS
So you have met MG and Tjaart, but here is one of my 2 sisters, Annelle! (Ok stepsister, but actually i do think we rrrrrreally are sisters, ok!?)
Annelle is one of the kindest, warmest, big-hearted girls I’ve ever met. There is not much of a chance of something like personal space with her; she jumps right into your heart. She has listened to endless stories and challenges of mine while sitting in the bath. We’ve shared many tears, she has made me laugh like only a sister can and is always-always-always willing to listen.
To be in BJ’s and Annelle’s company, is pure joy. And i cannot wait for their wedding! I will be walking down the isle (as a bridesmaid) too. #superexcited!
Geniet julle kiekies! Dit was so ‘n lekker middag saam met die 2 van julle. Ons maak weer so op julle 50ste huweliksherdenking, ok!
xxx
Thanks BJ for this image!








































marcia
Gorgeous as always!
Heather Steyn
Jou sussie is so mooi en hulle lyk stunning saam! Baie mooi fotos en die hair whip sequence is so snaaks!! Foto 3 is ‘n gunstelling
rebecca
Ooooooh! SO pretty! Lizelle, you are awesome! Can not WAIT to shoot their wedding! xxx
Michelle
LOVE DIT!!!
Daniel
WoW Lizelle!!! Soos altyd pragtig en well captured!!
Mandi
Ah sooo mooi , Nella en Benna!! Well done lizelle. Love dit!!!
Charmaine
Dit is ONGELOOFLIK mooi!!!!!!
Liesel
Amazing as always!
Beth
Die foot’s is stunning!!!!!! Dit beeld petrel uit wie hulle is.
lizelle
Rebecca, sooooo excited that you are shooting their wedding!!!!!!
Magdel Brink Groenrivier Function Centre
Wow moeilik om te weet vir wie om te komplimenteer – want dit is ‘n bitter mooi couple en ‘n baie goeie fotograaf! Pragtig!
Annelle
Zellie!! Ek LOVE ons kiekies, baja baja dankie sussa! Jy is een uit ‘n miljoen en so talentvolle mensie!! xxx
crystal
SOOOOO mooi maatjies!! jinne so fortunate om die Crotters te ken met sulke oulike mense!! well done Zellie – AWESOME pics. BENELLE- julle is HOT HOT HOT love you millions xx
Lillian
Ek is mal oor hierdie foto’s…so HAPPY en FUN en JONK!
pragtig! Xx
Natalie
Jissie, Zellie. Jy is ongelooflik goed in wat jy doen. Ek kan nie wag vir jou om die bachelorette meetings te join nie, ons gaan soveel fun he! Baie liefde
Jonel Oosthuizen
I like!!!!! A lot!!!!
Annette
Dit is so ontsettend mooi – die lewensvreugde en liefde straal uit die fotos
Dorelies
Oh they are so lovely, the best photos for a beginning week! ♥ D.
Brenda Wardall
What a fun shoot – beautiful couple. xx
Anton van Zijl
Hi Lizelle, baie mooi fotos
love die fotos, maar jy het n gift om mense se emosies vas te vang. En dis wat n uitstekende fotograaf maak. Exciting stuff !
Christene
So mooi!!! Die fotos kom so naturrlik oor, baie goed gedoen wow
Christene
So mooi!!! Die fotos kom so natuurlik oor, baie goed gedoen!!! wow
Maré Rootman
pragtige couple! xx
Lauren Kriedemann
Lizelle your photography is always so spontaneous and full of fun. I love this shoot. You can see that you know them and love them well xx
Marna
Pragtig!!!! ai nella julle 2 is SOOOO awesome!!!!
Alida
Pragtige foto’s! BAIE geluk Annelle xx
Eugene
absolutely love the first image!
Candice
jy het my in trane!! Baie stunning
nikki meyer
Flippen nice! Kan sien dat dit baie fun was. Mal oor die shot met hulle waar sy die hoed op het en die een van haar voor daai interessante hek!
Shelley
Lizelle, these are magical. So relaxed and playfull…#loveit!
leanne
WOW, dit is beautiful! kan in my geestes oor hoor hoe lekker lag Annelle!! jou werk is amazing Lizelle -
Irise
Annelliiiiieee! Jy’s so beautiful!!! Geniet die troue…Ben-Johan, jy is ook mooi hoor xxx
fran
STUNNING fotos vir ‘n stunning couple!!! Well done Lizelle!! Ek is absoluut mal daaroor!!!
Vee crous
Beyond AMAZING STUNNINGLY MOOI!!!!!
ilse
..oe nee, ek wou nog en nog gekyk het!!!
Zel, so mooi, met die interessantste kykgoete so tussendeur!
Nel, BJ: jul pragtig! en ek weet die pragtig is nie net buite nie – Godbless vijul!
Christine Meintjes
Baie geluk Anelle! Julle is so ‘n gorgeous couple!! xx
nonnie du toit
wow anna, benna en lizelle! pragtig soos net julle kan!
Sunette
Baie baie besonders!!!!
Ilana
WOW!
Anelle jy lyk stunning – model vibes! Pragtige shoot van julle, julle is altwee baie fotogenies.
Welldone Lizelle jy het hul persoonlikhede mooi vasgevang!
Belinda Wilkinson
Hulle lyk stunning en jou werk is amaizing!
Michelle Rabbolini
Woweeeeeeee!!!!!!!!! Annelle, jy lyk stunning, die fotos is AMAZING!! Wow Lizelle, love dit!*