September 27th, 2009 | Other,Shoots | Subcribe to RSS
Vandag het ek en my broer ‘n bietjie op ons plaas in die Overberg gaan rondry. Wow. ‘n Mens kan noooooooit moeg raak van God se kuns nie.
Die mooiste plaas ooit + my broer se Canon kameratjie:
![]() |
![]() |
|||||||||||||
![]() |
||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||
![]() |
![]() |
|||||||||||||
![]() |
||||||||||||||
![]() |
||||||||||||||
Vandag het ek en my broer ‘n bietjie op ons plaas in die Overberg gaan rondry. Wow. ‘n Mens kan noooooooit moeg raak van God se kuns nie.
Die mooiste plaas ooit + my broer se Canon kameratjie:
rebecca (love made visible)
WOW Lizelle! What a stunning place. God’s glory everywhere
x x x
Caryn
Majestic! Grand! Glorious!
Rousseau Lötter
Wow.. Ek verlang soooo die Overberg…
name Jannie Hougaard
Baie mooi raakgesien!! Dis vir my ook ‘n voorreg om met my kamera hier te kan rondry.
almari
ASEMROWEND!!!!!
Valdene
wow, ek het my hart verloor
Carmin
Ek voel skoon nostalgies wanneer ek daarna kyk, maar ek hoor ‘n harde simfonie in daai berge!Hoor iemand dit ook?!
Ongelooflik!
En dat ons so bevoorreg kan wees om in so ‘n mooi land te woon
Jonel Meyer
Man, oh Man, hoe wens ek ek kan nou sommer daar gaan rond baljaar soos ‘n klein plaas dogtertjie. Dis is so mooi.
Du Wayne Denton
Very Inspiring Lizelle! I love landscapes. Looking at these images make me want to photograph more of them.
minki fourie
sjoe lizelle. hierdie foto’s slaan sommer my asem weg! dis pragtig. ek’t nou hier in my stilligheid die gewasse begin klassifiseer haha. die aard van my werk darem.
Gabs
Shif Shif Mooi!!!!