February 26th, 2010 | Shoots, Weddings | Subcribe to RSS
Die eerste dag wat ek vir Carla ontmoet om bietjie oor die troue gesels het ons seker ‘n hele uur van die “topic” afgedwaal. Ons het besef ek was al op hulle plaas se super dooper gastehuis, ons het gesels oor die “Carla en Neethling storie” en ek weet nie wat als nie.
Die detail was ongelooflik-ongelooflik by die troue, maar… hulle storie en waarheen hulle oppad is met hulle huwelik oortref dit nog by verre!
Ek gaan nou nie baie stories praat nie, want ek weet soos ek hier tik, sit Carla-hulle en fam op die nippertjie van hulle stoele en wag vir die post, so here goes!!!!






























Die first kiss was hul first kiss!




‘n 4-foto storietjie:



















![]()










Heheee, moenie vra nie, ek weet ook nie!






Onthaal: Kleinevalleij, Wellington
Blomme: Lucia Streicher van The Ivy League – e:luciastreicher@gmail.com c: 072 380 6903
Spyseniering: Linda Marie Bruyns van Heart Worx –e: linka@telkomsa.net c: 082 647 8131
Musiek: Philip le Grange van Audio Life – e:info@audiolife.co.za c: 072 298 9973
Videograaf: De Wet van Rooyen van Mandelbrot Films – t: 021 886 7476
Rok: Robyn Roberts –e: robynroberts@uninet.co.za t: 021 686 1378
Skoene: Ninon Louw c: 084 680 3995
Grimering & Hare: Helga van Helga Bridal –e: helgabridal@telkomsa.net c:084 706 9190
Troukoek: Nicola Meyer van La Fete – e: nicola@lafete.co.za c: 082 499 5599














Carla & Neethling
Ons LOVE die foto’s!
June
Hulle twee is so pragtig! Die foto’s is beautiful Lizellie!
Kobus en Esme
Dit was ‘n belewenis, ons is so trots en so lief vir julle twee!! Baie dankie Lizelle, die foto’s vang die liefde en spontaniteit so mooi vas wat daar was.
Kim Hawkins
Beautiful Lizelle, as always. I love the fantastic light you always seem to have to shoot with but also your great natural images. Do you use Canon or Nikon and if Canon, I’m guessing that you use a 35mm f1.4 L?
Nick
Stunning wedding!
KOBUS EN ESME
Die troue was ‘n belewenis en ons is sooo lief en trots op julle twee!! Dankie vir die foto’s Lizelle, al die warmte, liefde en spontaniteit wat daar was, is duidelik te sien in jou foto’s.
Buff (Bafana)
Hi guys,
Nice. Your wedding day looks phenomenal and may you have a blessed marriage!
Chanique
LOVE hierdie fotos! Dit is so stunning!
Stella
Lizelle, die foto’s is pragtig! Mal oor die details
Jonine Nel
Lizelle: beautiful, beautiful, beautiful!
Carla: Jy het soo mooi gelyk - die rok en kleur pas jou perfek!..en ek love die kleur van die bridesmaid rokkies! Die hele prentjie is perfek!
Neethling: ek is mal oor jou pak! Die kleur van die pak met die blou…what a good choice!
Corlischa..julle lyk so mooi!
Baie geluk julle!
leny
Ontroerend mooi
Lorraine du Toit
Die foto’s is stunning, die couple is stunning… en ek dink die fotograaf het haar ding beslis gedoen!
ammie
dis ongelooflik mooi!!!!
name
i love these shots! very fresh. the detail is awesome. my hat goes off for the original table decor.
Daniel Jacobs
Hallo Lizelle
Jy is ‘n uitstekende fotograaf!
Groete
Daniel Jacobs
Hester van Zyl
Fantasties!! Nou kan ek vir my familie hier by die huis wys waarom dit oor en oor die moeite werd was om al die pad na Neethling en Carla se troue toe te gaan!! Dankie, jy’t die dag met al sy detail perfek vasgevang!!
emtia
ongelooflik mooi!xxxxxxx
Wilhelm en Lize
Die fotos is absolute pragtig!!
Maré Rootman
Seriously, dis asemrowend mooi!
Liana
BEAUTIFUL!!!
Die troue is so “julle”..
Love jou sykouse Carla:-)
Well done Lizelle
Suzanne Burger
Beula,jy mag maar Lizelle!
Jani B
Jy’t jouself weer oortref!
annemarie
Hierdie is verseker van die MOOISTE troufotos wat ek NOG gesien het, en ek kyk gereeld! Julle is so `n sprankelende couple, en die fotos is so `n testimony van julle liefde vir mekaar! Lizelle BAIE goed gedoen hiermee, dit is pragtig!
Rosalind
WOW!
sjoe, I am amazed at your creativity!
so cool
You have taken the most amazing pictures of their wedding!
Monique Truter
Sal ‘n vrou dan huil as sy na foto’s kyk…?!?!?!
Ek kan nie GLO ek het die toue gemis nie!
DIT WAS ALLES SOOOOO MOOI!!!!
Wessel
As ek kans het, gaan ek altyd na Lizelle se nuutse shoots. Soos ek op Neethling en Carla se fotos afgaan, lui daar iewers ‘n klokkie, ek het haar al iewers gesien. Kom ek by die foto van harr en haar ma, dink ek jislaaik, maar die tannie lyk soos oom Gerhard Solms se vrou, tannie Klara. Hier kom skielik oom Gerhard se foto op, toe onthou ek vir Carla. Saam op Klipdale gewees in skool. Lizelle, jyt jouself weereens soos altyd oortref! Ek het nie woorde nie. Regtig besonderse fotos. Hoop jou dagboek is oop as ek eendag trou…!
nastassja harvey
FREEEEEEAKING mal oor die pics!! zellie, ongelooflik… jou werk is ONGELOOFLIK!! X
dorette
ooh wow! jinne neethling, dis flippen cool! MAL oor julle dekor. en haar kouse! ag en alles. dis so lekker om soveel persoonlikheid in foto’s te sien. ek’t hier en daar kliphard uitgebars van die lag!! carla lyk na ‘n vreeslike oulike vroutjie, kan dink dat julle lewe saam vol sports sal wees! baie baie seën vir julle vir die pad vorentoe! met nuwe blyplek en nuwe werk en nuwe alles!
calvin Dang
love the way you catching the moment
Annemari Ruthven
Die fotos het nog nie eers almal geload nie, en ek love hulle al klaar!
Leon T
Ek is uit die veld geslaan. Dat twee mense so mooi kan wees! Welgedaan Neetling en Carla en welgedaan Lizelle. Die fotos is uit die heel boonste rakke.
Juanita
SJOE maar jy neem mooi foto’s
;o)
Juné
ONGELOOFLIKE MOOI shoot ZEL!!!!! oh my hat. en neethling en carla maak die cuteste funste couple! well well done. jy inspireer my verskriklik. eks elke keer verbaas hoe jou fotos net nog erger mooier! Blessings!
Nicola Basson
Baie mooi. HOT foto van Koba in die rooi!