My Portfolio
Pick Me
Blog
Availability
Me Links
Home

March 9th, 2011 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS

Beloftebos, ‘n pragtige sonnige dag, die mooiste eenvoudigste rok, vriende en familie wat opgewonde is vir die bruid en bruidegom, donkie-kar, ‘n bruidegom wat ‘n traantjie laat loop terwyl sy bruid/maatjie in die aisle afstap… Wow!

So dankie Nelis en Xandri!!!!! Geniet die kiekies en al die memories wat terugkom!

Venue: Beloftebos

Wedding coordinator: Danica Kriek (Beloftebos)

Dressmaker: Chrissie Wallis (Ballito)

Suit maker: Belmondo Fine Menswear in Rosebank Mall ; suit – Viyella

Stationary: self

Flowers: Okasie Hermanus (Nell)

Hair and make-up: Lyritta vd Merwe (Stellenbosch)

DJ: Hein von Solms, The Art of Sound

Caterer: Corneli de Villiers (caterer and cialis professional lady with awesome ideas and more awesome food!)

Other:

Andries & Coia de Villiers at Paardenberg Farm (Beloftebos venue) for their warm, welcoming vibe, lovely farm and their love for each other and the Lord!

Handy shops/magazines/websites etc.:

Archneer in Hatfield, Sarie Bruid, Fairlady Bride, weddingchannel.com , people that are already married have the best stories and advice!

What every bride should know about/remember:

“Let there be spaces in your togetherness” -Kahlil Gibran.

*seriously though – geniet net die dag, jy gaan supermooi wees! O ja, en onthou van ‘n mooi hanger vir die rok en om jou skoene se prys onder af te trek, haha!

let me know what you think

  • Michelle
    March 9th, 20113:32 pm

    Sjoe dis stunning foto’s!

  • claire king
    March 9th, 20113:33 pm

    Ai Monica you’ve done it again! stunning job…I especially love the shot of the shoes on the chair with that lamp – it adds such a vibe:) pretty pretty pretty! x

  • adri
    March 9th, 20113:35 pm

    Dis baie mooi Zellie :)

  • Andre van der Veen
    March 9th, 20113:41 pm

    Jy’s amazing met die detail – die hande + leisels en donkie se naam bordjie, dis dinge wat ek gemis het met ‘n onlangse troue in die Karoo *mental note to self* ;-)

  • nastassja harvey
    March 9th, 20114:12 pm

    verskriklik mooi zella! :D

  • Awie
    March 9th, 20115:08 pm

    Lizelle, so verskriklik mooi! Elke ene. Maar die een met die wolke en hulle silouette(?) is verstommend eenvoudig met so ‘n ongelooflike boodskap: ons twee saam al pak watter wolke ookal saam

  • Jules Morgan
    March 9th, 20116:12 pm

    LOVE the shot with the clouds, ama-zing!!

  • Leon van Schalkwyk
    March 10th, 20117:57 am

    Stunning Lizelle
    Altyd n plesier om iemand dop te hou wat n passie uitleef vir dit wat hulle doen! Jou vermoe om emosie vas te le is verstommend, tesame met die simboliek element. Die onweerswolk @oor die twee klein mensies tref diep.

    Go for it girl! Jys mag maar!

  • Liza
    March 10th, 20118:26 am

    Of Lizelle is ‘n goeie fotograaf of die couple is super mal oor mekaar.
    Die Liefde in die foto’s is aansteeklik!

  • Kosma
    March 10th, 201110:43 am

    Awesome!

  • Riana
    March 10th, 201111:38 am

    Hoe eenvoudiger die dag, hoe groter is die liefde sigbaar.:-) Baie waar in dié geval – want op die einde van die dag gaan dit nie oor hoe ‘extravagant’ als is nie, maar oor die hart van die mensies wat ‘n belofte aflê, en eintlik gaan dit mos net oor celebrating die liefde, en nie die materiële nie…:-) Beautiful couple en beautiful pics.:-)

  • Suegnet
    March 10th, 20111:22 pm

    Im loving it!!

  • Taryn Ward
    March 10th, 20111:44 pm

    Love the red detail bits with shoes and dress :) hehe…also got tearey eyed when seeing grooms tears!

  • Marthi vd Walt
    March 10th, 20118:51 pm

    Lizelle
    Ek’t altyd gedink Wicus (my skoonseun) is die mooiste vd 3 Boeties. Jou besonderse vermoë om emosie en omgewing te vermeng laat my mos nou weer dink…………….!

    Jy is ‘n kunstenaar wat met jou lens hoogtepunte skep. Doe zoo voort.

    Marthi vd Walt

  • no 1 fan
    March 15th, 20111:52 pm

    foto tussen die agapanthas is my fave! oe dis so natuurlik en mooi vas gevang, die fotografie is werklik a cut above the rest liz!

  • Yolandi Viljoen
    March 16th, 201112:35 pm

    WOW! waar is dit?

  • lizelle
    March 16th, 20111:10 pm

    Hi Yolandi!
    Dis by Beloftebos buite Stanford!

  • Tamara
    March 16th, 20112:54 pm

    Love them all- especially the agapanthus one! Sjoe :)

  • Carmin
    March 17th, 201111:45 am

    My maggies, Xandri!!! Julle het ‘n STUNNING troue gehad – ek kan daai malkoppie persoonlikheid in alles sien!! Baie, baie geluk!! (En ook met julle keuse van fotograaf :-) Jy het PRAGTIG gelyk!!!!
    Mooi, Lizelle!!You go girl!!

  • Alida
    April 6th, 201112:41 pm

    Sjoe, wat ‘n wenkombinasie van bruid en fotograaf! Sy is Issabella Rosilini mooi, die eenvoud van haar rok en romantiese details is perfek, en perfek vasgevang ook.

  • Nicola
    April 13th, 201110:53 pm

    Great pictures! I love the idea of hanging frames with the seating order.

  • Melissa Muller
    April 20th, 20119:53 am

    Jy neem amazing foto’s!!!Dis so intiem en persoonlik!! Wow ek het some n traan gepik toe ek deur Nelis hul se fototjies kyk!
    Ek was by hulle troue en jy het daar vir my gese jy kan fotograwe in jhb vir my voorstel wie my wedding kiekies kan neem? Ag asb man!
    Maar hulle fototjies moet so mooi wees soos joune!

  • Elizabeth Loock
    June 20th, 20122:48 pm

    … ek het eintlik nie woorde vir jou fotografie nie. Dit is awesome verby … ‘n definitiewe Godgegewe talent wat jy gebruik.