May 28th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Die hele dag het so ‘n sagte gevoel aan gehad. Alriëtte het nie ophou smile (of straal) nie. Niaan kon nie wag om vir Alriëtte in die isle af te sien stap nie. Was self maar moeilik om hom te sien sonder ‘n smile.
Alriëtte se familie het gewoon op Groenrivier en haar oupa het jare terug die skuur reggemaak vir haar tannie se troue, wat toe die eerste op die plaas was. Dis vir my so awesome dat Alriëtte-hulle ook daar kon trou. Oupa is ongelukkig nie meer hier om dit saam te kon beleef nie, maar ek is seker hy sou met ‘n brieë bors daar gesit het.
Niaan en Alriette, dit was vir my soooo lekker om by julle troue te kon wees. Baie blessings vir julle huwelik en alles wat julle daar in Oudtshoorn aanpak!
Jare terug het hierdie dame hierdie spesifieke rokkie gedra by Alriette se tannie se troue. Ongeloooooooflik!
Hehee, love die een:
Kombersie MOES saam in die isle af:
Die outjie het die HELE tyd gelag, hy was so ‘n treat!
Venue: Groenrivier, Riebeek Wes
Blomme en decor: Die Gieter, Paarl
Lekker kos: Malita Joubert Catering
Stationary: Carla, Grapevine Design
Make up: Mari Meissenheimer
Hair: Phoenic Hairsalon, Josephine Bouwer
From the bride- Handy tips: Little Pink book, The Pretty Blog
















































































Janine
ONGELOOOOFLIK mooi. Well done Lizelle. Alriette en Niaan- julle lyk so happy en verlief soos ons weet julle is!! Jy was SOO mooi bruid xxx
Karla
wow lizelle jy weet net hoe om fotos te neem en geluk te weerspieel. baie geluk. alriette die fotos is pragtig jul lyk stunning en gelukkig
Marzanne
Julle geluk is aansteeklik niggie c”,) sit op selfde tyd met ‘n traan en HUGE smile x
Martie
Sjoe!! Dis asemrowend mooi – nog altyd geweet dis ‘n fotogeniese niggie – maar jy bewys dit net weer eens!!! Pragtig, pragtig!!! Die wag was die moeite werd!!
Johnél vd Westhuizen
Nig Alriëtte en skoonneef Niaan, julle foto’s is soooooo mooi! Jy was ‘n pragtige bruid! Salomé het net so mooi gelyk en die strooijonker-neefs het tog te netjies gelyk
Nou nog spyt ons kon nie deel in julle groot dag nie, die foto’s is darem ‘n troos.
Hettie Marais
Alriette, jy was ‘n PRAGTIGE bruid! Is nie eintlik verras nie, want ek het sommer geweet so ‘n mooi mens SAL ‘n mooi bruid wees. Julle altwee lyk SO verlief. Mag die Here julle huwelik seen en mag jul vreugde vind in jul “saamwees”. Liefde
alriette
Duisende dankies lizell dat jy ons spesiale dag so mooi vas gevang het dit was def die wag werd!! Die fotos is stunning als te danke aan jou wat ons so op ons gemak laat voel het!Sal jou vir enige een aanbeveel!!
Lynn
Lizelle, ek moet jou komplimenteer! Om so stunning couple se elke look en emosie vas te vang! WOW! Alriëtte & Niaan, jul foto’s is ongelooflik! Bly altyd so stunning couple soos jul is, jul is ‘n voorbeeld vir baie van ons! Ek sit nogsteeds met trane in my oë, Alriëtte…WOW!
Jeanette
Lizelle, jy’t weereens die mooiste oomblikke vasgevang, regtig ongelooflike talent. Alriette & Niaan, julle twee lyk stunning en so vrolik! dis ‘n groot WOW!!!
Magdel Brink Groenrivier Function Centre
Julle twee lyk fantasties en so gelukkig!!! Dit is baie mooi foto’s en daarvoor het mens sulke spontane mooi mense nodig en ‘n fotograaf soos Lizelle om hierdie prentjie mooi foto’s te kan kry!!! Absoluut ‘n wenner!!
Sonja
Heel mooi en speels gedaan. Prachtige foto’s.
Mandie
soooooo mooi Alriette!!! baie baie geluk xxxx
Kat de Sarigny
You are CRAZY GOOD Lizelle!!!
Beautifully captured as always!
Liezel
Daai eerste foto is priceless!!! beautiful pics!!
Michelle
oooo stunning! Love foto 50!
So n stralende gelukkige couple! baie mooi lizelle!