January 13th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Joy-JoY-JOY!!! Dit straal uit hierdie 2! (Loer ook na hulle verlowingfoto’s HIER)
Dit was net ‘n fees om deel te wees van hulle eerste dag van hul huwelik. Ek glo hulle gaan nog baie ander seën met wie hulle as couple is. So baie dankie dat ek kon deel wees en dat julle my soos die HEEL beste fotograaf in die HELE wereld laat voel het!





Venue: Nooitgedacht Stellenbosch
Rok: Ilze Roux
Videographer: Anthony Joshua

































































Anneli Marinovich
Ag te oulik!! Ek is mal oor die prettige veil shots en die kattebak foto’s is genius! Stunning soos gewoonlik Lizelle!
Heather Steyn
Ek kan sien hoekom jy so baie gelag het – die bruid was vol grappies! Baie mooi en vol vreugde!
Anina De Witt
Stunning SOOS ALtyd !!!!
terina
jou fotos is STUNNING, soos altyd so mooi en anders!
Niel en Marietjie
Lizelle!Mag ons wow sê oor ons eie fotos? So baie dankie. Bitter lekker om die dag weer so te herleef. Jy het die lekkerte van die dag perfek vasgevang!
Suzanne du Toit
BEAUTIFUL!! kan nie wag om die res te sien nie. my vriendin is mooi…:)
Kim
Beautiful!! Ek het sommer saam lekker gelag! Sweet!
Maré Rootman
check die hondjie se ogies, so pragtig Zellie, ek love die swart en wit een waar hy haar veil vashou in sy hand
Almarie Hugo
Die mooiste mense, kos en couple! Baie, baie geluk!
annette
FantASTies!!!! So kreatief, vars en oorspronklik. Julle is die mooiste paartjie ooit!!
Geluk julle 2 – mag julle ‘n lang en gelukkige lewe deel. T.Annette
Niel en Marietjie
Ag Lizellie! So baie dankie! Ek wil net heeltyd uitroeptekens tik!!! Jy het al die vreugde wat ons daardie dag ervaar het so mooi vasgevang. (En jy is die beste fotograaf in die HELE wereld)
Marichen Nel
PRAGTIGSTE foto’s,neef! So lekker om na te kyk. Jul spesiale oomblikke is verewig vasgevang. Vreugde en liefde!
Bianca
A-ma-zing! Ek moet elke kort-kort terugkom en weer kom kyk. Die foto’s is so ‘n goeie weerspieëling van alles wat daardie dag was. Dankie Lizelle