May 11th, 2011 | couples,Engagement,Shoots | Subcribe to RSS
Neil het vir Marietjie gevra om te trou hoog in die berg by Jonkershoek. Hulle het gaan bergfiets ry en Niel het voorraf met ‘n (obviously baie goeie en gewillige) vriend gereel om
die piekniek daar “op te stel” vir hulle.
Dis die wat Niel en Marietjie besluit het om hulle verlowing fotos in die mooie Jonkershoek natuur-reservaat te laat neem.
Dit was waarlik ‘n middag van lekker lag…en vinnig ry om voor “hek-sluit-tyd” uit by die park te wees.
Geniet julle en julle troue gaan rock!!!
En net as ‘n memory-shot. Hulle albei studeer teologie, so hier is hulle voor die pragtige gebou:


























maryke du toit
ag nee man – hou op sulke mooi kiekies opsit. maak my jaloers.
ek love you manier/style
Joamie
Yeah!! Dis soooo mooi! En eke was daar;) EN ek comment 1ste!
Sonya Olivier
Pragtige foto’s – en wat ‘n pragtige paartjie! Daar is so ‘n stunning “vibe” tussen hulle en hulle lyk net na stunning mense, inside & out… JOY!
Niel & Marietjie
So baie dankie Lizelle! Jy het ‘n middag van baie lekker lag en baie vinnig ry so mooi vasgevang op hierdie kiekies! Wardeer elke foto!!!
Sanmarie Muller
Pragtige foto’s van ‘n awesome couple! Julle is regtig ‘n blessing vir die mense om julle en die foto’s is besonders! Wat ‘n voorreg
Monica Dart
priceless! incredible love and energy in this shoot.x
name Bianca
Dis my maatjies! En hulle lyk SO mooi – selfs Niel
Goeie werk Lizelle! Jy het dit reggekry om die chemistry tussen hulle baie goed vas te vang!
mareli marais
aaaah wow!!! pragtig julle! so vol JOY!!!
Esther
Neil, ek weet nie wat die fotograaf gedoen het nie, maar jy lyk mal hot!:-)
Awesome fotokies!
Dewan Demmer
Enjoyed these photos they have a great energy
Kim
Dis so mooi! Die tweetjies is so sweet!
Tamara
Jeepers- there is so much happiness in these photos- really really awesome
I just love the second one.
Stephan & Hettie Bouwer
Wow – pragtige foto’s van 2 mense vir wie ons baie lief is!
karoo
Dis awesome julle! ek love die een by die kweek… en niel wat die scar op sy knie afshow…hehe! julle is mooi mense, kannie wag vir die groot fees nie!
magdel en ulrich en ben
Ek is so trots op julle 2 en vir alles waarin julle glo. Die foto’s is vir my soos julle: natuurlik, onopgesmuk en pragtig!
Lizelle Lotter Photography » Niel en Marietjie: Stellenbosch
[...] Joy-JoY-JOY!!! Dit straal uit hierdie 2! (Loer ook na hulle verlowingfoto’s HIER) [...]