February 14th, 2012 | Shoots,Weddings | Subcribe to RSS
Soms wens ek kan beter met woorde verduidelik wat ek voel in my hart. Soos met Nielbert en Tharisa se troue. Ek wil vir julle verduidelik hoekom dit so lekker was. Hoekom dit vir my so mooi was. Maar, my woorde voel regtig min en of dit die troue gaan skade aandoen. So back to lizelle-language…photos!
Geniet Nielbert en Tharisa. Was regtig vir my so lekker met julle 2.
Don’t ask… Heheee.
MAL oor die foto wat Theresa geneem het:
Dress: Elizabeth Stockenstrom
Venue: Groenrivier Riebeek Wes
Hair and makeup: Sanmarie
Guesthouse where Tharisa got dressed (LOOOOOOVE this place!) : Tinhouse, Riebeek Kasteel
Where i lived for the evening: Paperbark Room. Loved this room too! Can sleep 2 people: 0836582237











































































Tasha Seccombe
Oh Lizelle, that one of her in the kitchen is absolutely awesome!!!
Cherie Gerber
Awesome fotos Lizelle jy het n great troue so mooi op camera gevang!!!!! Tharisa en Kop dit is sssooooooo mooi!!
Dylan Ramsay
Wat n vooreg om die dag saam julle te deel en ek het dit al weer te veel geniet(soos altyd) tharisa jy het beeldskoon gelyk en koppa selfs jy het leka gelyk(Moet die fotograaf wees) great werk Lizelle!! Love julle long time
Dylan
Wilma Faber
Elke dag wat ek na jou “Blog Post’s” kyk, raak ek net meer in vervoering met al jou pragtige fotos en jou styl van fotos neem. Jy het nie baie woorde nodig om jou kunswerke te beskryf nie – Ek is totaal en al versot daarop!
*Ek moet ook bieg, ek kan nie ophou vir mense vertel van jou fotos nie en ek kan nie ophou jou “Link” aanstuur nie*
Dankie dat jy jou manier van kuns met soveel passie deel.
Love jou werk!!
Nielbert
Wow. Ek moet se ek het die mooiste vrou in die wereld.
Dankie Lizelle vir al jou moeite. Die foto’s is pragtig.
Tharisa Schmidlin
WOW-O-WOW!!!!! Lizelle jy is so wonderlike mens en jou kiekies is awesome! Dankie vir als wat jy daai dag vir ons beteken het.
Dis regtig stunning kiekies en ek kanie wag om die res tesien nie.
Love u
Marina de Koker
Ek het trane in my oe gekry toe ek Tharisa en Nielbert se foto’s sien, dit is stunning. Ek dink die wit en swart foto’s is pragtig soos “the spirit of the time”. Lizelle jy het elkeen op die troue deel gemaak daarvan met jou foto’s.
Trotse ouers
Dielda
OE OE OE OE OE EK IS MAAAAAAAL oor die een waar hulle op hulle rue le en jy fokus op hulle hande wat so mooi inmekaar pas! SUPER SPECIAL!!!
Tania Calldo
sjoe, so soo soooooooo mooi!! sjoe!
Lizbe Rabie
Amazing! Jou foto’s is net eenvoudig die heel beste! Baie dankie dat jy die emosies so kon “vasvang”….vir ons om nog baaaaaaie lank te geniet.
Jou “touch” word in elke foto weerspieel, Lizelle. Jy is net SO ontspanne en spontaan…wonderlike voorreg om jou as fotograaf te kon he.
Blessings galore!
Lizbe en kie
Judy Foster
Hi there, I met Nielbert and Tharisa as they are currently looking to buy property. THey are the most amazing, sincere couple I have ever met, both inside and out. Dedicated and focussed. Shoo and the photos of the wedding should be up in lights. I told Tharisa she must enter the Bride of the Year competition. They are amazing…..xoxo
Michelle Joubert-Martin Photography
Beautiful… soos altyd
Ina
Beautiful fotos hierdie Lizelle!!
Heather Steyn
Dit is so mooi!!
marsel
WOW WOW en WOW!! Ek LOVE jou werk, kan elke keer nie wag vir die volgende post nie! Jys n amazing, unieke fotograaf Lizelle.. Kan nie wag tot ek trou nie
Hannelie Marais
Wow, dis stunning foto’s. Tharisa en Nielbert julle het so mooi gelyk. Ek is so hartseer dat ons nie hierdie wonderlik dag saam met julle kon deel nie, dankie dat ek nou so deeltjie kon kry deur die kyk van die foto’s. Lizelle, jy is puik!
Estelle Snyman
Nielbert en Tharisa: Dankie dat ons die dag saam met julle kon geniet het. Fotograaf ?goeie keuse, uitstekende fotos, mag dit altyd so ook in julle gedagtes by julle bly. Mag die Here saam met julle elke loop vir ‘n wonderlike lewe saam vorentoe. Liefde Dawid en Estelle
Melise Mostert
Hi jou fotos is baie mooi. Ek trou in September en kyk sommer op bridal websites rond vir idees. As ek mag vra, waar het jy jou skoene gekoop? Dis vreeslik mooien pas perfek by my trourok. En ook…waar kry julle daai waesome kar? Ek is opsoek na ‘n oudtydse kar maar sukkel om so mooi een te kry.
Laatweet groot asb!! Sal so baie help!
Groete
Melise
Magdel Brink Groenrivier Function Centre
Pragtige foto’s